Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Cullinan, Escape From Johannesburg

The Corner Of

"Unfortunately it rained the whole time we were there so we didn't get to explore much."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Hartbeespoort is a great place with many things to do but choose better accommodation in future."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

La Vie Gastehuis

"Ons het a.g.v. die reënweer nie te veel verken nie maar die Akwaaba Preditor Park is beslis 'n moet besoek."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Dink aan onderhoud van die paaie. Dit is na die reëns seker nodig."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Nyani Lodge

"Naby aan Johannesburg, veilig en toeganklik."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"My daughter has the Dinokeng Game Reserve is, lovely and they did see quite alot of animals. Very impressed all round."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Ngiri Safaris

"Dis is 'n wonderlike vakansieplek, maar die padkaarte stem nie ooreen met die bakens in die wildtuin nie, en mens ry baie maklik al in die rondte. Die hoofgrondpaaie is ook nie in 'n baie goeie toestand nie. Die self-drive roetes in die wildtuin self is baie beter selfs in die reën."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Jabula Bush Camp

"Dinokeng is naby genoeg vir 'n naweekwegbreek, maar selfs vir langer vakansies. Die wildreservaat is baie skoon en die inligting en uitleg van die selfry-besigtiging is uitstekend. Daar is ook 'n verskeidenheid van eetplekke wat beskikbaar van ontbyt tot aandete was en mens is nie beperk tot die kamp van verblyf nie."

Lindequesdrif AH, Escape From Johannesburg

Nandini

"Maklik bereikbare bestemming vir 'n hengelnaweek."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Wonderful, quiet little town with so much to do and see. Perfect for a weekend visit."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Kihara Guest House

"I think Bethlehem is a big town and it has beautiful and affordable guesthouses."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Watershed Guest House

"Die hiasinte bly maar 'n nimmereindige probleem. Dit versteur die hele natuuratmosfeer. Oor die algemeen is pryse buitensporig hoog vir enige toeriste-attraksies."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"I've been in a few lodges in hartebeest, it's a good place to stay it's just that I've picked the wrong one this time."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

La Bastide

"Onontdekte diamant. Sal beslis weer gaan."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Pragtige bestemming, met baie aantreklikhede. Dit is pret en 'n belewenis. Sal Hartbeespoort weer besoek."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Beesdam Guesthouse

"Die teerpaaie in Potch is in 'n swak toestand."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Vulture Creek

"Te veel om in een naweek te doen. Sal beslis weer moet besoek."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

"Die Dinokeng selfry-paadjies is swak gemerk. Mens sien bitter min wild."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

The Oak Potch

"Potch kort bietjie 'n skoonmaak. Stadsraad versaak hulle verantwoordelikhede. Slaggate en baie rommel. Lang gras oral! Andersins baie aangename plekkie."

Parys, Escape From Johannesburg

Schilbach House

"Mooi dorpie, maar die paaie is baie sleg."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Crimson Bush Lodge

"Vriendelik en behulpsaam. Goeie hek kontrole."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Flutterby Guesthouse

"Die dorp is baie verwaarloos en daar is baie slaggate. Nee wat, kan sien alles gaan agteruit."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Kudu Bush Camp

"Close to Pretoria. Good local destination."

Page
Page 49 - Showing 1441 to 1470

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers