Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Parys, Escape From Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"The vibe of the town is welcoming. We regularly go to Parys to escape Johannesburg. The quaint arty shops, and the special menus at the restaurants make the experience even more special."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Amber Moon

"Harties is pragtig, selfs met die Hyacinth-probleem. Ek is vol vertroue dat daar werk van gemaak sal word."

Parys, Escape From Johannesburg

Mirabel Guesthouse

"Altyd lekker om daar te gaan shop en sommer net rond te loop en die Os Restaurant se kos is uit die boeke uit! Baie vriendelike personeel en bestuur."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

@ Barnard 6

"Vriendelike en bedagsame stad, as ek enige geleentheid kry om na Potchefstroom te verhuis, sal ek nie twee keer dink nie."

Oranjeville, Escape From Johannesburg

Die Vette Vis

"Baie kein dorpie, maar beskik oor die nodige klein winkels en lekker restaurante waar jy dit wat kortkom kan aanskaf."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Berlin

"Would not choose Bethlehem as a vacation destination."

Secunda, Escape From Johannesburg

Anchor Guesthouse

"Air pollution a bit excessive."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Roratau Tented Bush Camp

"It is a lovely area to visit, less than an hour from Pretoria, and just a short trip from Dinokeng. We have visited this area a number of times in the past and will visit it again in the future."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Stay Harties Accommodation

"Die area is redelik duur vir wat mens kry. Ander areas het beter verskeidenheid van aktiwiteite met beter waarde vir geld."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Goedgedacht Gastekamers

"Potchefstroom is waar mens jou studentekinders gaan aflaai. Die dorp is nie regtig 'n toeristebestemming nie. Die dorp is verwaarloos, soos die meeste plekke en slaggate soos hierdie paaie, het ek nog nie beleef nie."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Mia Hills Guest House

"Dit kan 'n fantastiese toeristebestemming wees, maar die paaie is in 'n haglike toestand!"

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Beesdam Guesthouse

"Mooier as wat ek gedink het. Net nie gewoond aan so baie "potholes" nie."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Die area in geheel is besig om agteruit te gaan. Dis nie meer so bedrywig as voorheen nie, en die sluiting van Tant Malie se Winkel het definitief 'n leemte in die hele area gelaat. Algemene instandhouding van die gebied is ook nie meer op die vlak wat dit voorheen was nie."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Dinonyane Bush Lodge

"Voorstel dat hulle die De Wagendrift-pad meer gereeld sal skraap. Die pad is redelik onaangenaam met 'n lae profiel kar/bande."

Senekal, Escape From Johannesburg

The Fairway Guesthouse

"Hoofstraat redelik skoon en aangenaam. Verkeer snags op N5 mag dalk soms effe steurend wees."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Het dit baie geniet. Nie die Groot Vyf gesien nie, maar baie ander wild."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Lekker naby Pretoria vir 'n naweek weg."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Vulture Creek

"Ons het Hartbeespoort baie geniet. Ons wil graag weer gaan om nog dinge te gaan sien en te gaan doen."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

The Ancient Copper Shed

"Die pad wat deur Google Maps aangedui was, het ongelooflik baie slaggate gehad. Dit is hartseer dat ons land se paaie verval. Met ons terugkeer, het ons gemerk daar is 'n alternatiewe roete na Wilgeboom, sonder enige slaggate."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Nyani Lodge

"February may not be the best month for game drives because of the inclement weather and humidity, but it's beautiful up there and we love it."

Parys, Escape From Johannesburg

Rotary Place

"As gevolg van Covid en beurtkrag het Parys ook agteruit gegaan. Hopelik hou die toekoms voorspoed in."

Standerton, Escape From Johannesburg

The Log Cabin Apartment Hotel

"Paaie is baie sleg en as jy in 'n meganiese veld werk kan parte verkryging moeilik wees!"

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Owl Spot

"Sal great wees as daar nog meer diere aangehou kan word."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Aloe Room

"Mountainous and tranquil appease is what was experienced. "

Page
Page 56 - Showing 1651 to 1680

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers