Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Het in die reservaat rondgery en baie diere gesien, ongelukkig net een van die Groot Vyf, maar dit is klein genoeg om van jou lodge af die park deur te ry sonder om moeg by die huis te kom."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

B'sorah Luxury Tent

"So lekker, so naby aan Pretoria."

Vaal Marina, Escape From Johannesburg

Klipkraal Gasteplaas

"Ver genoeg van die huis af vir ’n breuk, maar naby genoeg om weg te gaan vir ’n naweek."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Honey Lodge

"Wat 'n heerlike plek! Sal beslis weer kom."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Petronella Guest House

"Not much for us in Bethlehem. More around it."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Dinonyane Bush Lodge

"The reserve is just beautiful and we were fortunate enough to see plenty of wildlife, including an unexpected serval sighting."

Parys, Escape From Johannesburg

Rotary Place

"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het! Baie oulike restaurante. Sal ook Eagle River Rafting aanbeveel, was ‘n belewenis en vir seker die moeite werd, ‘n moet-doen."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Riverstay

"Ons ken nie Kroonstad so goed nie, maar dit lyk na 'n heel rustige plek!"

Cullinan, Escape From Johannesburg

117 on Oak

"Janharmsegat, so aantreklik dat mens nie kan help om 'n randjie of twee te spandeer nie. Al die besighede in Oak Avenue, vriendelik en netjies."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Harties Is Africa Safari Lodge

"Baie toeriste-aantreklikhede in en om Hartbeespoort om mens lekker besig te hou."

Parys, Escape From Johannesburg

Pillow Place

"The shops and restaurants we visited were obviously run by people that had a passion to serve their customers in a friendly and efficient manner, we had a super break from the city."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

A Tapestry Garden Guest House

"Gastehuise moet miskien net aandui dat hulle na aan die Universiteit is. Ons bespreek die afgelope 4 jaar verblyf in Potch om ons dogter wat 'n student is te besoek en sou net graag verblyf wou hê na aan die Universiteit. Dit is miskien net raad vir gastehuise om miskien voorsiening te maak vir ouers wat hulle kinders besoek."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Baie goeie waarde vir geld in Gauteng sonder dat jy te ver hoef te ry vir die Groot 5! Al die Dinokeng-staf is vriendelik en hulpvaardig."

Parys, Escape From Johannesburg

Rotary Place

"Parys is 'n oulike klein dorpie, ons geniet altyd Parys."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Lethula

"It was very hot so we did not see any wild life."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Sugarbush Hill Country Cottages

"Het die nuwe groot shopping mall in Rustenburg geniet."

Parys, Escape From Johannesburg

Rotary Place

"What a nice and peaceful town and we're definitely coming back to Parys for future holidays."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse

"Baie lekker dorp om vir 'n naweek te besoek, maar was geskok om die toestand van die dam te sien. Byna die helfte is toegegroei. Daar moet dringend iets aan gedoen word."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Waarom Krugerwildtuin toe ry? Dinokeng is net om die draai."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Benlize Lodge

"Lots of mosquitoes so pack some spray."

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Pragtige dorpie. Eerste keer wat ons daar was en het dit baie geniet. Was spyt dat ons net een aand oorgeslaap het."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Adato Guest House

"Potchefstroom rustiger kalm plek om te besoek."

Parys, Escape From Johannesburg

Speranza

"Die verwaarlosing van die paaie in Parys is 'n skande. Iemand sal êrens iets daaraan moet doen. Veral in die woongebiede."

Page
Page 85 - Showing 2521 to 2550

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers