Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Schoemanshof"Die grondpaaie is baie rof vir 'n gewone kar as mens êrens heen wil gaan."
Vaaloewer, Ontsnap Uit Johannesburg
Ancient Soul Space"Dit is ’n baie lekker stil en mooi omgewing wat baie vir die toeriste bied."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Naby aan Pretoria en maklike toegang tot die reservaat!!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Nyani Lodge"Die bos naby aan die stad! Minder as ‘n uur se ry en mens kan die Groot Vyf sien!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Dinokeng was pragtig na die reën."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Indien ander plekke besoek word, was daar nie altyd vriendelik opgetree nie. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Dinokeng Wildreservaat is the place to be as it offers its guests a wide variety of resorts."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Beautiful little town with an awesome vibe. Lekker Bistro is worth a visit: great food and awesome service."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oppiberg Guesthouse en Spa"Soveel mooi plekkies om te verken."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Beka Idube"An area with a host of places to stay, suiting, I think, every type of person. Close to Pretoria, just 45 minutes drive from my house. Close to Dinokeng, you can be in at the nearest gate within about 30 minutes."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Ons het vantevore daar deur gegaan en plekke besoek, maar dit was nogal ’n ondervinding om oor die dam te gaan (was nog nie daaroor nie.) Die kabelkar op die berg op was ’n belewenis. Net jammer dat daar geen toegang tot die dam self is nie - of ons het dit nie gekry nie. Die onderstebo huis was baie oulik en so ook die kafee met die Parys-tema. Ons het ons verblyf baie geniet."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Het in die reservaat rondgery en baie diere gesien, ongelukkig net een van die Groot Vyf, maar dit is klein genoeg om van jou lodge af die park deur te ry sonder om moeg by die huis te kom."
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipkraal Gasteplaas"Ver genoeg van die huis af vir ’n breuk, maar naby genoeg om weg te gaan vir ’n naweek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Honey Lodge"Wat 'n heerlike plek! Sal beslis weer kom."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Petronella Guest House"Not much for us in Bethlehem. More around it."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Dinonyane Bush Lodge"The reserve is just beautiful and we were fortunate enough to see plenty of wildlife, including an unexpected serval sighting."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het! Baie oulike restaurante. Sal ook Eagle River Rafting aanbeveel, was ‘n belewenis en vir seker die moeite werd, ‘n moet-doen."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverstay"Ons ken nie Kroonstad so goed nie, maar dit lyk na 'n heel rustige plek!"
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"Janharmsegat, so aantreklik dat mens nie kan help om 'n randjie of twee te spandeer nie. Al die besighede in Oak Avenue, vriendelik en netjies."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Baie toeriste-aantreklikhede in en om Hartbeespoort om mens lekker besig te hou."