Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5260 resensies.

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Grey Manor Guesthouse

"Lovely little town, pleasantly surprised. "

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Opstal Gasteplaas

"Ons besoek Potchefstroom omdat my dogter daar studeer. Dis ongelukkig om te sien dat die paaie verskriklik agteruitgaan en die dorp is oor die algemeen nie skoon nie. Die probleme met die munisipaliteit haal die dorp in. Die krag het sonder enige kennisgewing afgegaan en die dorp was pikdonker, daar was nie kragopwekkers nie en dit stel die kinders baie bloot aan misdaad en gevaar."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"We were pleasantly surprised at the excellent service we received everywhere we went. Everyone was very friendly, a lovely warm town."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

La Bastide

"Lifelike omgewing. Baie lekker restaurante."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Lieflik - baie om te doen en te sien."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Berlin

"Daar is tans (Februarie 2021) baie padwerke in die groter strte van Bethlehem, wat dit baie frustrerend maak om in die dorp te ry. In die omliggende gebiede word die paaie ook opgegradeer, so dit is nie op die oomblik ’n aangename ervaring nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Parys Golf and Country Estate 2951

"Parys is just the best holiday destination. The place is beautiful and the people are nice."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Elgro River Lodge

"Alles wat jy nodig mag kry. Pragtige gholfbaan en inkopiesentrum."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Kohandè Glamping

"Beautiful scenery, very close to the Dinokeng Game Reserve."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Not to sure if I will book in Dinokeng again."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Lekker naby Johannesburg vir 'n vinnige wegbreek na die bos."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"'n Dorpie vol karakter en sjarme!"

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Schoemanshof

"Die grondpaaie is baie rof vir 'n gewone kar as mens êrens heen wil gaan."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Vredelus

"Golden Gate and small town of Clarens nearby."

Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg

ADO Guesthouse

"Die strate kan gerus herstel word."

Vaaloewer, Ontsnap Uit Johannesburg

Ancient Soul Space

"Dit is ’n baie lekker stil en mooi omgewing wat baie vir die toeriste bied."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Naby aan Pretoria en maklike toegang tot die reservaat!!"

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Nyani Lodge

"Die bos naby aan die stad! Minder as ‘n uur se ry en mens kan die Groot Vyf sien!"

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Indien ander plekke besoek word, was daar nie altyd vriendelik opgetree nie. "

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Dinokeng Wildreservaat is the place to be as it offers its guests a wide variety of resorts."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Hidden Grace

"Beautiful little town with an awesome vibe. Lekker Bistro is worth a visit: great food and awesome service."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Beka Idube

"An area with a host of places to stay, suiting, I think, every type of person. Close to Pretoria, just 45 minutes drive from my house. Close to Dinokeng, you can be in at the nearest gate within about 30 minutes."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Ons het vantevore daar deur gegaan en plekke besoek, maar dit was nogal ’n ondervinding om oor die dam te gaan (was nog nie daaroor nie.) Die kabelkar op die berg op was ’n belewenis. Net jammer dat daar geen toegang tot die dam self is nie - of ons het dit nie gekry nie. Die onderstebo huis was baie oulik en so ook die kafee met die Parys-tema. Ons het ons verblyf baie geniet."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rotary Place

"River rafting is ’n belewenis!"

Blad
Blad 84 - Wys 2491 tot 2520

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang