Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5260 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Eintlik ’n Groot 3-reservaat. Die roetes na die noorde moet oopmaak, anders kan Dinokeng nie as ’n Groot 5-reservaat beskou word nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng se ligging maak dit geskik vir ’n vinnige wegbreek uit die stad uit."
Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg
Monti-Bello Guest House"Was daar vir 'n troue so het nie regtig die dorp of omgewing besigtig nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"The game drives we take are far better than self drives. But for the noise off the main roads we could be deep in the bush of Waterberg or Kruger. Long may this piece of reservation be available to us."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"As jou eenheid nie lugversorging het nie, vat ekstra waaiers saam. Daar word dit warm! Die kiosk by die piekniekarea was die hele week toe alhoewel baie van die lodges vol bespreek was. Sal graag wil sien dat hulle ook die besoekers in die week tegemoet kom."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Ons was baie beïndruk met die selfryroetes en hoeveelheid diere. Word beslis aanbeveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Hartseer om te sien dat Parys, 'n plek na aan my hart, agteruit gaan! Covid help ook seker nie! Winkeleienaars nie lief om maskers in die Covid-tyd te dra nie!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Fantastiese klein dorpie met die wonderlikste klein winkeltjies en hope restaurante en koffiewinkels."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Soveel om te doen en te sien. Dis 'n tweede besoek werd."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Lookout Safari Lodge"Bly verstommend dat daar so baie wild net buite Pretoria is."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
River View Guest Rooms"Soos enige ander dorp in ons land - vele slaggate - moet dus jou oë op die pad hou. Andersins baie mooi en vele restaurante om van te kies."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Die wilgerbome, inwoners en studente maak Potch baie spesiaal."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"I would make it more clear to people that they have to pay an R80 fee per person and an additional R50 per car. Its probably stated somewhere yet we where unaware of this on the day of leaving. The conservation is very well kept though and the people kept within the speed limits."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Jammer van die water en al die slaggate in die paaie, andersins 'n aangename vriendelike dorp."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Grasvelde en sonsondergang met wilde-dieregeluide sal ek nooit ooit vergeet nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Honey Lodge"Definitief die moeite werd om die paaie wat nie gereeld gery word te probeer."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Die munisipaliteit van Potchefstroom laat die pragtige dorpie totaal en al in die steek. My dogter studeer daar en ek is bekommerd oor haar veiligheid asgevolg van die toestand van die paaie en dat die krag, sonder enige waarskuwing, net afgesit word op die Bult. Dit was angswekkend, omdat dit stikdonker was en ek weet hoeveel studente en jongmense in die strate is, omdat hulle net vry wil lewe."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Baie verskillende hekke. Kan soms deurmekaar raak."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"There is a lot to do in Rustenburg and people are very friendly."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Gegund Gasteverblyf""Die Plek" se pizza is 'n moet om te probeer in Parys!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Die olifant en apie sentrum is beslis ’n plek om te besoek."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Dolphin Whisper Guest House & Spa"Restaurants close very early."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Bethlehem se mense was baie vriendelik en het my tuis laat voel. Die dorp self is maar bietjie verniel (nie onderhou nie) met slaggate, ens. Maar anders is dit baie skoon."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Gaan eet gerus by O's restaurant. So romanties tussen die wandelpaadjies en op die rivier en heerlike kos met bekostigbare pryse word voorsien."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ek was nie bewus jy moet betaal as jy na die naweek die plek verlaat nie."