Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Bethulie, Vrystaat

The Aloes Guest House

"Klein dorp met 'n interessante geskiedenis."

Clarens, Vrystaat

Berg Cottage

"So mooi soos altyd."

Fouriesburg, Vrystaat

Cherry House

"As a pitstop, maybe. But not my best."

Rosendal, Vrystaat

Rus & Dal

"Dit is 'n baie stil dorpie. Basiese dinge soos brood en melk is baie skaars. Mens moet voorbereid wees en meestal kruideniersware saambring."

Bethlehem, Vrystaat

Shelley's Guest House

"Baie slaggate, dorp nie baie skoon nie."

Harrismith, Vrystaat

Oppi Hoek

"Strate het bietjie baie gate."

Clarens, Vrystaat

Kozmos

"Was té besig oor die langnaweek wat diens in restaurante en winkeltjies sleg gemaak het."

Fouriesburg, Vrystaat

Di Plaaswerf

"Oulike dorpie en rustig, maar nabygeleë aan die hustle en bustle van Clarens."

Parys, Vrystaat

Crane Haven

"Die dorpie self bied nie baie vir kinders nie, maar daar is wel aktiwiteite en ander plekke in die omliggende areas."

Clarens, Vrystaat

God's Gift Self-catering Cottage

"Clarens is 'n puik toeristebestemming. Die pragtige herfsskakerings orals sigbaar gedurende April maak hierdie omgewing baie besonders en 'n voorreg om te kan ervaar."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Baie mooi plekkie so tussen die berge."

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"'n Perfekte "halfwegstop" na vele bestemmings."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Pragtige, rustieke dorpie om lekker rustig rond te loop."

Frankfort, Vrystaat

Linkview Home

"Perfekte stop vir 'n moeë reisiger om te herlaai na 'n lekker nagrus, boereontbyt en mooi omgewing. Well worth the stop."

Smithfield, Vrystaat

Smithfield House

"There are a few property and business owners that are keeping these dying towns alive."

Harrismith, Vrystaat

Ibis Self-Catering Accommodation

"Vat maar 'n baadjie saam. Dis koud."

Bloemfontein, Vrystaat

Fevertree Cottage

"Die verval van Bloem in sommige dele is tragies. Die ligpunt was die Vrouemonument en Oorlogmuseum wat uitmuntend was en behoorlik onderhou word."

Clarens, Vrystaat

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Dit was ons eerste besoek aan Clarens. Dit was soveel meer as wat ons verwag het! Die heerlikste kos by interessante restaurante en oral snuffelgeleentheid in oulike winkeltjies. Ons gaan beslis weer in Clarens kuier!"

Welkom, Vrystaat

Silhouette Guest House

"Welkom is a nice place, starting to develop now."

Bloemfontein, Vrystaat

Premiere Guest House

"Was aangenaam verras met pizza-eetplek se kos."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Paaie in 'n slegte toestand."

Winburg, Vrystaat

Boschrand Lodge

"Oor die algemeen is Winburg nie werklik bekend as toeristebestemming nie. "

Clarens, Vrystaat

Forest Lane

"Ek voel dat Clarens besig is om agteruit te gaan. Die restaurante wat voorheen heerlike kos bedien het, se kos is nie van topgehalte meer nie. Ook het ek gevind dat die unieke winkels en kunsgalerye wat 'n paar jaar gelede nog daar was, besig is om uit te sterf - daar is enkele winkels wat nog unieke en kwaliteitware verskaf."

Fouriesburg, Vrystaat

Nature's Loft

"Asemrowende mooi plek!"

Clarens, Vrystaat

Gypsy Wagons

"Pragtig in die herfs."

Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa B&B

"Dis 'n tipiese plattelandse dorp met 'n paar klein winkels en besienswaardighede soos die blokhuis en NG Kerk, wat jy van buite af kan bewonder."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Anyone passing through Trompsburg must have dinner at the local restaurant Tromp Op. It has lots of lovely mouthwatering options on its menu. The restaurant has a lovely collection of memorabilia from the past, adding to its ambiance."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang