Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6645 resensies.
Anton V. - 5th April 2021
staying in Parys, Vrystaat
Jammer dat mens nie die water kan drink nie, maar dis 'n kleinigheid in vergelyking met die pret wat ons in Parys gehad het.
Jeanette B. - 4th April 2021
staying in Harrismith, Vrystaat
Paaie is pateties.
Piet B. - 4th April 2021
staying in Welkom, Vrystaat
Dis hartseer om te sien hoe my grootwordplek so agteruit gaan.
Sunnette K. - 4th April 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Die lekkerste eetplekkie ontdek wat ook diere vriendelik is! Iewers Nice is die plek se naam!
Danel N. - 4th April 2021
staying in Trompsburg, Vrystaat
Good for stop over.
Jodine H. - 4th April 2021
staying in Parys, Vrystaat
Spesiale dorpie met al die oudhede.
Jacques D. - 3rd April 2021
staying in Philippolis, Vrystaat
Ondersteun plaaslik!
Ancois S. - 3rd April 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Lieflike nuwe winkels in Clarens.
Ignatius E. - 2nd April 2021
staying in Noordelike Vrystaat, Vrystaat
Ek dink daar is geleentheid om die area te besoek maar daar sal na pryse op verblyf gekyk moet word.
Hein R. - 2nd April 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Baie verwaardeloos, gras moet gesny word en sypaadjies langs die paaie het aandag nodig. Kort net aandag en is nie so moeilik om netjies te hou nie.
Melanie B. - 2nd April 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Lovely town were you shop till you can't anymore. Take a break at one of the lovely restaurants and continue shopping. Very friendly people.
William K. - 2nd April 2021
staying in Clarens, Vrystaat
'n Bucketlist plek. Pragtige natuurskoon. Veilig met sorgelose vakansieatmosfeer.
William K. - 1st April 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Heerlike vakansie-atmosfeer. Oulike wandelpaaie in onmiddellike omgewing. Veilig.
Gerson K. - 1st April 2021
staying in Bethulie, Vrystaat
Die dorp is die oudste in die Vrystaat en daar is die Pellissier Museum wat besoek kan word op aanvraag. Louise het vir ons gereël. Tipiese, Vrystaatse Karoo-dorp met die langste brug in Suid-Afrika. Die konsentrasiekamp in Bethulie het die hoogste sterftesyfer van alle konsentrasiekampe gehad tydens die ABO en 'n besoek aan die begraafplaas is die moeite werd.
Michelle S. - 1st April 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Bloem is net 'n plek wat in jou hart inkruip.
Deon D. - 1st April 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Besoek Clarens ten minste 1 keer per maand, pragtig.
Peter D. - 31st March 2021
staying in Bethlehem, Vrystaat
Bethlehem is central and close to Golden Gate, Clarens and some other historical attractions. Unfortunately, as with most towns these days, the road infrastructure is badly pot-holed and crumbling - sad.
Estelle T. - 31st March 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Een van my gunsteling-naweekplekke.
Johann M. - 31st March 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Nice place to recharge.
Nomfundo D. - 30th March 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
It is a nice place to visit with family and friends.
Nico E. - 30th March 2021
staying in Odendaalsrus, Vrystaat
Die paaie is baie sleg, andersins baie lekker gekuier.
Sandy M. - 30th March 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is a stunning little town with big views. Great people, lovely restaurants and of course beer. The day trips to the Golden Gate Highlands are so worth it.
Dr Jacobus Daniel V. - 30th March 2021
staying in Parys, Vrystaat
Parys is oor die algemeen 'n baie lekker plek.
Marco A. - 30th March 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Die algemene probleem soos orals in SA: teerpaaie moet aandag begin kry binne die dorparea.
Johan G. - 30th March 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Sal weer Clarens toe gaan.
Mientjie E. - 29th March 2021
staying in Parys, Vrystaat
Asemrowend, soveel ontdekkingsreise te voet en met vervoer.
Madeleine T. - 29th March 2021
staying in Frankfort, Vrystaat
Lekker geëet die aand by Saffari restaurant. Diens ook baie goed.
Colette M. - 29th March 2021
staying in Noordelike Vrystaat, Vrystaat
Perfect location.
Lize-mari S. - 29th March 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is wonderlik, rustige atmosfeer met 'n vriendelike gemeenskap.
Lourens B. - 29th March 2021
staying in Vrystaat
Lekke Vrystaat!
Marthinus J. - 29th March 2021
staying in Hoopstad, Vrystaat
Klein plattelandse dorpie wat ek slegs besoek agv die feit dat my familie hier bly en agv die Bloemhofdam in die omgewing.
Marilise D. - 29th March 2021
staying in Parys, Vrystaat
Hartjie van die Vrystaat.
Jean F. - 29th March 2021
staying in Bothaville, Vrystaat
Pothole ville.
Jan L. - 28th March 2021
staying in Zastron, Vrystaat
Bewoners moet geaktiveer word om hulle plekke skoon te hou en te onderhou.
John S. - 28th March 2021
staying in Bethlehem, Vrystaat
Alweer bitter teleurgestel met die verval nan die dorp, paaie en publieke areas!
John S. - 28th March 2021
staying in Harrismith, Vrystaat
Verval van die dorp duidelik- slaggate algemeen!
Rika L. - 28th March 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Beautiful, peaceful, clean little town. Very friendly and helpful people.
Annelize V. - 28th March 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Pryse is onbekostigbaar duur.
Marti J. - 27th March 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Baie sentraal geleë, was 5 min van my werksplek af.
Ilse C. - 27th March 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige skoon dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]