Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.
"Nice that is nearby the shopping centre and the restaurants. Very convenient."
"Elke keer meer en meer verras oor wat die dorp aanbied. Lieflike gemeenskap."
"Die dorp is in 'n pragtige omgewing gevestig en het baie potensiaal. Ongelukkig kom dit verwaarloos voor en jy het 'n 4x4 nodig om in sekere strate te ry."
"Dis 'n wonderlike dorp vir 'n wegbreeknaweek. Soveel interessante winkels en eetplekke. Dit laat my dink aan Kalkbaai in die Weskaap, net sonder die see."
"Awesome. Goeie diens van die eetplekke. Die mooiste goeters in al die winkeltjies en die omgewing is pragtig. Dit is 'n weer-soontoe-gaan werd."
"Lekker wegbreeknaweek vir volwassenes. Kinders gaan dalk verveeld wees. Perfekte oorstop op pad kus toe. Besoek gerus Môreson Ranch om die hoekie om kinders gelukkig te hou."
"Kuier altyd lekker in Clarens. Mooi omgewing, mooi winkeltjies en lekker kos! Naby genoeg aan Pretoria vir 'n naweek-uitstappie."
"Hou baie van die area, soek gereeld nuwe blyplekke, sodat ons die berge kan gaan besigtig. Hou daarvan om by plaas-akkommodasie plek te soek."
"Awesome place! One of my favourite, quiet, peaceful little towns with joy. "
"Paar minute se ry vanaf Makro. Ideaal vir ons plattelanders."