Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

Bergvliet Cottages Clarens

"As first time visitors to Clarens it certainly surprised us with its pleasant vibe and seaside resort feel. The surrounding areas is just breathtaking."

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Clarens is quite possibly the most beautiful town I have visited and feels very safe. "

Clarens, Vrystaat

Clarens Valley Lodge

"Another hidden gem SA has to offer. Well worth the effort. My only regret is that I haven't brought my family sooner, but will definitely be back in the very near future!"

Fouriesburg, Vrystaat

Boulders Lodge

"Regte plattelandse dorpie."

Clarens, Vrystaat

Mooigezicht

"Great place to visit. The mountains are breath taking and the scenery is beautiful. Lots to see and do, love all the little shops restaurants and the brewery. "

Clarens, Vrystaat

Red Mountain House

"As jy wil rustig verkeer, gaan Clarens toe! "

Parys, Vrystaat

River Rock Lodge

"Oulike dorpie met sy pragtige en unieke winkeltjies. Maar ongelukkig is die swak munisipale bestuur van hierdie, soos so baie ander klein dorpies (en groot), ongelukkig baie sigbaar en het dit 'n direkte gevolg op die toerismebedryf in die omgewing."

Bloemfontein, Vrystaat

Sangiro Game Lodge

"Bloemfontein was altyd dié Rosestad van die Vrystaat en met harde werk en samewerking kan dit weer herstel word na sy ou glorie."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Altyd lekker om by Clarens en omgewing te kuier. Altyd iets nuuts en mooi om elke draai."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Clarens is a spectacular town. The restaurants serve good food. People are friendly."

Vrystaat

Zondi Safari's

"'n Bestemming of op pad Vrystaat se oop vlaktes vul die gemoed met vrede!"

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Parys is 'n pragtige klein dorpie wat absoluut buzz! Die atmosfeer is voelbaar en die hoofstraat is 'n skatkis van eetplekkies, antiekwinkels en kuriowinkeltjies. "

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Lekker kuierplek vir die hele gesin."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Altyd ‘n lieflike wegbreekplek, net die beste plek vir jou oë, hart en maag! "

Harrismith, Vrystaat

Ibis Self-Catering Accommodation

"Unfortunately the roads are in very poor condition with numerous potholes. Good selection of restaurants in the area adjacent to the N3."

Fouriesburg, Vrystaat

Four Koffie

"'n Mooi dorp met baie potensiaal. Dit bied baie ruimte vir nog 'n kunstenaars paradys."

Clarens, Vrystaat

Little Lammas

"Inkopies is duur. Geen kettingwinkels om voorrade aan te vul nie. Vriendelike en behulpsame inwoners en winkel eienaars. Toeriste wat aan buitemuurse aktiwiteite wil deelneem moet duur betaal om deel te neem in vergelyking met ander dorpe en stede."

Langenhovenpark, Vrystaat

ParkHill Luxury Accommodation

"Easily accessible en goeie geriewe soos winkels en restaurante."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Die agteruitgang van die kleiner dorpe is baie hartseer. Die pogings van die inwoners om toeriste te trek is prysenswaardig."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Pragtige dorpie."

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Super lekker naweek, rustig en te veel om te eet en te drink."

Senekal, Vrystaat

Bloekomsrus

"Senekal het baie potensiaal as toerisme bestemming. Pragtige sandsteengeboue, die mooiste kerk, en omgewing. Nog 'n baie oulike plek om te besoek in Senekal, is die Waterval-padstal, wat heerlike etes aanbied, en allerlei snuisterye. Ook net 'n klipgooi van ander klein dorpies af, soos Rosendal."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"We love Clarens, so much to do and see. We will be back."

Dan Pienaar, Vrystaat

Fevertree Cottage

"Mooi, netjies en veilige omgewing."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"Windburg kan as 'n toeristebestemming geïdentifiseerde word as mens van die stilte hou. Ek persoonlik hou nie van te veel stilte nie."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Lieflike berguitsig en landelike atmosfeer. Die dorp beskik oor alles wat jy nodig het en almal wat ons teëgekom het, is vriendelik en behulpsaam. Sekere winkels is oop tot 20:00 as jy iets benodig. The Office Pub and Grill, het heerlike kos, neem net kennis dat die kombuis om 20:00 sluit. Dankie, Harrismith!"

Parys, Vrystaat

Rambling Rapids

"Stil rustige omgewing, mens herleef jou kleintyd herinneringe soos by ouma op 'n klein dorpie."

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"'n Mengelmoes van kuns en kultuur. Lekker kos en mooi goeters. Bekostigbaar met supervriendelike mense."

Blad
Blad 173 - Wys 5161 tot 5190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang