Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Ek is smoorverlief op die klein dorpie. Vir diegene wat nog nie daar was nie, maak dit jou volgende wegbreek bestemming!"

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Fine for an overnight stay."

Clarens, Free State

Amani Guest House

"Beautiful village. We love it."

Free State

Letsatsi Game Lodge

"Plattelandse dorpies redelik vervalle."

Memel, Free State

Grace Country Retreat

"As jy wil rus en die stilte van 'n plattelandse dorpie ervaar, reis na Memel vir 'n naweek. Pragtige omgewing."

Bloemfontein, Free State

A Little Guesthouse

"Pragtige stad. Vriendelike mense."

Waverley, Free State

Deane Cottage

"Waverly is in a pleasing natural environment close to business areas. "

Winburg, Free State

Danke Schön Guest House & Caravan Park

"Wonderlike dorpie. Heerlike wegbreek van die stad se gewoel."

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Sny asb net die gras by ingang van dorp en rivier. Dankie."

Westdene, Free State

Lala Dene Lodge

"Naby Mimosa mall. Gerieflik naby stadium en stadium swembad."

Bethlehem, Free State

Pandora's Guesthouse

"Bethlehem is 'n groot dorp met 'n groot winkelsentrum. Ons het die Saterdag die parkrun in Bethlehem gedoen. Dit was lekker. Dis warm in die dag, maar koel goed af in die aand en nag. Bethlehem is naby Clarens (40km) en naby die Golden Gate Nasionale Park. Dis baie gerieflik om in Bethlehem te oornag en dan daarvandaan Clarens en Golden Gate te gaan besoek. "

Clarens, Free State

Golden View Luxury Self-Catering

"As jy op 'n begroting gaan vakansie hou stel ek voor dat jy vooraf gaan kyk na aktiwiteite, restaurante, ginproe, ens. wat jy in en om Clarens sal wil doen. Dit kan vinnig baie duur uitwerk as jy nie mooi beplan nie. Die meeste staproetes, bierproe en 'n besoek aan die Golden Gate park is gratis. Met dit gesê - spaar sodat jy soveel as moontlik kan doen! Ek beveel die ginproe, platters by die Clarens brouery, staproetes, en massering by Kiara Lodge se Body Bliss Day spa, aan. "

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Parys is very small place but it's very lovely. It can do very well in tourism. "

Parys, Free State

Hidden Grace

"Dit is 'n lekker snuffeldorpie! Antieke winkels, sowel as normale winkels is 'n fees om in rond te loop. Mense is baie vriendelik! Jy kry nog die plattelandse-gasvryheid-gevoel, met flair!"

Universitas, Free State

Tula 159

"Besoek gerus die Vroue en Voortrekker monument - beslis die moeite werd. Een van die beste museums in Suid-Afrika na my mening. Ek kan ook Bella Cassa Restaurant aanbeveel - die beste pizza ooit!"

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Moenie 'n fout maak en hier verbyry nie!"

Brandwag, Free State

Premiere Guest House

"Brandwag is my favourite. Very nice and quiet."

Clarens, Free State

Bergvliet Cottages Clarens

"Baie mooi plek met voldoende uitstekende restaurante en baie vriendelike mense. "

Clarens, Free State

Paddocks 6

"An amazing small town, you get the feeling you're not even in SA. The most amazing places to eat. A stone's throw away from the Golden Gate National Park. Very friendly people. "

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Parys het heelwat interessante winkels om te besoek. Ons het die restaurante baie geniet. Die bessie plaas op die R59 naby die N1 waar mens jou eie bessies kan pluk was 'n baie lekker ervaring gewees. Die beste uitstappie was egter na die Vredefortkoepel-area - dit was 'n onverwagse juweel en ons gaan vir seker terugkeer om die area verder te ontdek. "

Fichardt Park, Free State

21 @ Benade

"I didn't find many places of interests as you would along the coast and other holiday destinations but we were looking for a quite place to relax after a long busy year and was found to be the perfect choice for us."

Clarens, Free State

Mooigezicht

"It's our favourite getaway town."

Bethulie, Free State

Wild Olive Cottage

"A beautiful little country town - still caught in the days of yesterday - loved our stay here - will be back."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"Pragtige, lewendige dorpie met iets vir almal, en meer."

Clarens, Free State

La Bri

"A shoppers dream, surrounded by beautiful mountains, lots of good places to eat at. Many and varied art galleries, my favourite is the Blue Donkey. Clementine's restaurant is excellent for dinner and Artist's Cafe a good lunch stop. A beautiful place for a weekend getaway."

Fouriesburg, Free State

Uitzicht Game Lodge

"Fouriesburg self is nie veel om oor te skryf nie. Die omliggende area is 5 ster."

Page
Page 176 - Showing 5251 to 5280
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers