Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

St Helena, Vrystaat

Strelitzia Guest House

"Is in Welkom gebore in 1955, is daar weg einde 1973. Eerste keer weer in Welkom gekom gedurende 2011. Weer nou in 2019 en die mooie stad is in 'n toestand! Die strate val uitmekaar uit, potholes groter as wat mens kan dink, die vuilgoed hope lê orals op sypaadjies! Regtig geskok om die stad in so 'n toestand te sien!"

Parys, Vrystaat

Hidden Grace Self-catering Unit

"Prag-dorp met so baie om te doen en te sien."

Clarens, Vrystaat

Rooiland

"Love die plek!"

Clarens, Vrystaat

Larola Terraces

"One of the best destinations to unwind."

Bayswater, Vrystaat

Allegro Guesthouse Bloemfontein

"It is very central and close to everything. Very convenient."

Clarens, Vrystaat

Gypsy Guest House Clarens

"Eerste keer wat ons hier kom. Ons kom beslis terug."

Rouxville, Vrystaat

Pandora

"Rouxville kort soos alle klein dorpies 'n sterk toerisme vereniging. Daar is pragtige vervalle geboue wat smeek om gebruik en gerestoureer te word. Ongelukkig is Rouxville seker nie op 'n toerisme roete nie. Die gevoel van die dorp is veilig en rustig."

Fouriesburg, Vrystaat

Emden Bass

"'n Besoek werd! "

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"Lief die plek - beste naweek-wegbreekplek in SA."

Clarens, Vrystaat

De Molen Farm

"Na ons mening is die dorp Clarens oorbeklemtoon as toeristebestemming."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Clarens is baie duur, nie die beste plek om kruideniersware te koop nie. Bring eerder saam wat jy nodig het as jy in selfsorg-akkommodasie gaan bly. "

Westdene, Vrystaat

Telos @ Reitz

"Gerieflik om te bereik vanaf N1. Naby stad en besienswaardighede. "

Senekal, Vrystaat

Hendersons Lodge

"Sal beslis weer besoek. "

Bloemfontein, Vrystaat

Ruresta Guesthouse

"Bloemfontein het baie besienswaardighede, maar bitter vuil. "

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Great place for a weekend breakaway."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Kan nie wag tot die volgende trip na Clarens toe nie. So gehoop dat die blanket shop nog bestaan het waar ons van die oorspronklike Lesotho komberse kon kry."

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Parys is 'n baie rustige dorpie om te besoek en weg te breek uit die stad."

Reitz, Vrystaat

Ta Daa

"Mieliebielie fees sien ons weer. Vreeslik lekker gekuier in Reitz."

Park West, Vrystaat

Nightingale Guesthouse

"Die hospitaal en die een hoofpad is naby aan Park West en dan hoor mens die ambulanse as daar 'n noodgeval is en sekere motors wat probeer spog in die middel van die nag."

Clarens, Vrystaat

Rooiland

"Het nog altyd baie van Clarens gehou en elke besoek is spesiaal. Moet egter erken dat swak diens by meer as twee restaurante ons besoek hierdie keer bietjie ontsuur het. Hoop die eienaars skenk aandag hieraan."

Clarens, Vrystaat

Piccolo Nido

"Lovely crafty town with a multitude of choices to eat!"

Parys, Vrystaat

À la Maison Boutique Guesthouse

"Wonderlike plek. Ek beplan reeds om weer te gaan kuier. "

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Pragtige, vriendelike dorp. Restaurante wat uiteet die moeite werd maak. "

Kroonstad, Vrystaat

Casa la Gracia

"Die gate in die paaie gee 'n wrang smaak in 'n mens se mond veral as jy daar opdaag met 'n voertuig wat meestal geskik is vir 'n hoofweg."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Soos die res van die Vrystaat se dorpe. Strate uiters swak. "

Smithfield, Vrystaat

Purple House B&B and Self catering

"Interesting little Free State town. Would like to spend more time there."

Fleurdal, Vrystaat

Lemon Tree Guest Rooms

"Dit is 'n baie skoon en netjiese area. Toegang tot die stad is maklik en so ook na die hoofroetes in en om Bloemfontein."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Altyd heerlik!"

Clarens, Vrystaat

Elsewhere

"Rustig. Genoeg winkels, en die bakkery se kos is uitstekend. "

Blad
Blad 175 - Wys 5221 tot 5250
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang