Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Waverley, Vrystaat

Deane Cottage

"Parkering by die malls in Waverley is 'n groot problem. "

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Lieflike rustig dorpie."

Bethlehem, Vrystaat

Pandora's Guesthouse

"Ek was ongelukkig net een nag daar en dit was 'n Sondag toe ek weer weg is so die dorp was, maar baie stil met die winkels wat toe was."

Kroonstad, Vrystaat

Oppi-Koppi Gastehuis

"Dit is 'n vriendelike, Afrikaanse dorp met juwele om te ontdek en funksies en markte wat gereeld plaasvind."

Fichardt Park, Vrystaat

21 On Coetzee

"Dalk effe ver van hoof besighede, maar paaie is so maklik en toeganklik dat dit geen probleem is nie."

Harrismith, Vrystaat

Rheola's Guest Cottage

"Ideale oornag stop tussen Pretoria en die die Natal se kus."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Lekker naby aan die Universiteit geleë. "

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Teleurgesteld dat winkels wat voorheen daar was nie meer bestaan nie. "

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Pragtige dorp op die oewer van die Vaalrivier. Oulike kuierplekke. Die strate tussen die huise is in 'n baie swak toestand."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Baie mooi omgewing. Natuurskoon besonders."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Interessante dorp en natuur omgewing om te verken oor 'n naweek. "

Clarens, Vrystaat

Clarens Cottage 2

"Die dorpie is pragtig en rustig, en natuurlik is die omgewing asemrowend."

Brandwag, Vrystaat

Premiere Guest House

"Nice and quite place thinking of buying a house there."

Parys, Vrystaat

Mistique Waters

"Die gholfbane is fenomenaal, maar ek was ietwat teleurgesteld met die dorp self. Ek het meer verwag as wat ek gesien het. Baie oudhede winkels, maar nie veel meer as dit nie. Vergelyk byvoorbeeld nie goed met onder andere Clarens nie."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Lieflike dorpie met lekker oulike winkeltjies!"

Clarens, Vrystaat

Gypsy Guest House Clarens

"Ek is smoorverlief op die klein dorpie. Vir diegene wat nog nie daar was nie, maak dit jou volgende wegbreek bestemming!"

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Fine for an overnight stay."

Clarens, Vrystaat

Amani Guest House

"Beautiful village. We love it."

Vrystaat

Letsatsi Game Lodge

"Plattelandse dorpies redelik vervalle."

Parys, Vrystaat

Rolo Whispering Waters

"Pragtige dorp. Jammer so verwaarloos en paaie in swak kondisie."

Memel, Vrystaat

Grace Country Retreat

"As jy wil rus en die stilte van 'n plattelandse dorpie ervaar, reis na Memel vir 'n naweek. Pragtige omgewing."

Bloemfontein, Vrystaat

A Little Guesthouse

"Pragtige stad. Vriendelike mense."

Waverley, Vrystaat

Deane Cottage

"Waverly is in a pleasing natural environment close to business areas. "

Winburg, Vrystaat

Danke Schön Guest House & Caravan Park

"Wonderlike dorpie. Heerlike wegbreek van die stad se gewoel."

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Sny asb net die gras by ingang van dorp en rivier. Dankie."

Westdene, Vrystaat

Lala Dene Lodge

"Naby Mimosa mall. Gerieflik naby stadium en stadium swembad."

Bethlehem, Vrystaat

Pandora's Guesthouse

"Bethlehem is 'n groot dorp met 'n groot winkelsentrum. Ons het die Saterdag die parkrun in Bethlehem gedoen. Dit was lekker. Dis warm in die dag, maar koel goed af in die aand en nag. Bethlehem is naby Clarens (40km) en naby die Golden Gate Nasionale Park. Dis baie gerieflik om in Bethlehem te oornag en dan daarvandaan Clarens en Golden Gate te gaan besoek. "

Blad
Blad 176 - Wys 5251 tot 5280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang