Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Die natuurskoon van die omgewing word onder bemark en baie kuieremense sien net die hoofstraat met sy groot verskeidenheid winkels raak, sonder om gebruik te maak van die avontuur/natuur geleenthede van die omgewing."
"Ongerepte natuur en mooi dorp wat mens terugneem in tyd is net wat nodig is. Bly net so!"
"Restaurants cater more for breakfast, coffee times and afternoon eats and not many options available at night time. Titanic View are currently looking into serving evening home cooked meals as well which would be wonderful."
"Clarens verdien 'n besoek. Daar is baie interessante dinge om te sien en doen. Baie mooi geleë en naby Golden Gate."
Maloti Route, South Africa, Free State
Eingedi Retreat"Natuurskoon slaan jou asem weg. Sit maar die hooglande van die Oos-Kaap op jou emmerskop-lysie. En vat die agterpaaie, jy sal nie spyt wees nie!"
"'n Pragtige dorpie met iets vir almal. Die pragtigste plein en vriendelike mense honed waterbakke oral en rus plek vir pa terwyl ma lekker inkopies doen. Golden Gate is pragtig die basoto cultural village, Fouriesburg kersies wat meer kan jy vra."
Northern Free State, Free State
Hermanus Cottage"Ons het nog nooit daar gaan vakansie hou nie, maar dit was regtig 'n wonderlike ervaring en daar is baie mooi plekke om te sien."
"Dit is bietjie van 'n bekommernis hoeveel plakkerskampe reg langs die pad is vir kilometers aaneen op pad soontoe. Al is daar 'n groot muur gebou langs dit om hulle uit die paaie te hou, klim hul steeds oor die muur en maak gate daarin om oor of deur te klim. Vir veiligheid sal ek nie aanbeveel dat 'n mens in die nag daar deurry nie."