Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Te veel nuwe geboue. Pas nie by die atmosfeer van Clarens nie."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"'n Verrassend netjiese dorpie. Doen jou huiswerk voor die tyd. Hier lê baie geskiedenis."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Pragtige dorp en lekker restaurante. "

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Puik wegbreekbestemming!"

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Quaint village, friendly people. The streets need maintenance. Very pleasant."

Bethlehem, Vrystaat

Favour House

"'n Baie mooi en netjiese dorp met 'n pragtige mall."

Kroonstad, Vrystaat

Oppihoek

"Die paaie is erg in baie dele van die dorp."

Parys, Vrystaat

Otters' Haunt

"A bit expensive but the area is beautiful in every sense of the word, so well worth it."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Perfect place for a long weekend. Great cycling, coffee and scenery."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Wonderlike dorpie wat ek vir enigeen wat bietjie uit die stad se gedruis wil wegbreek sal aanbeveel. Lekker vermaak vir groot en klein."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Clarens is seker een van die mooiste juwele in Suid Afrika."

Philippolis, Vrystaat

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Plekke is nie 24-uur per dag oop nie. Die museums is nie oop op Sondae nie."

Clarens, Vrystaat

Ash River Lodge B&B

"Verskriklike lekker dorpie om te gaan ontspan veral met al die "craft beer" en self gestookde gin. Sal enige tyd weer gaan kuier vir die verskriklike vriendelike mense en die feit dat Clarens so naby die Golden Gate is maak dit soveel meer spesiaal."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Baie interessante dinge om te sien en te doen in Fouriesburg, met vele verrassings. Het heerlike aandete geniet by Windmill Pub and Grill!"

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"As jy eers Clarens leer ken het, begin jy verlang as jy lanklaas daar was."

Kroonstad, Vrystaat

Casa la Gracia

"Wat sê mens van die eens pragtige dorp wat so verval het? Lily's poetry, die Arcadia restaurant en Casa la Gracia maak 'n besondere verskil."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Alhoewel dit skoolvakansie was, het meeste winkels en eetplekke teen 17:00 gesluit. As vreemdelinge in Parys moes ons maar vir Dr. Google nader om 'n restaurant te soek wat darem 19:00 nog oop is."

Bothaville, Vrystaat

Carey 43

"'n Rustige, klein plekkie."

Vrystaat

Eittel Guest Cottage

"Lekker plek vir rus en fietsry. "

Clarens, Vrystaat

Clarens Cottage 2

"Kan nie wag om weer te gaan kuier nie... My nr.1 plek weg van die huis af."

Fichardt Park, Vrystaat

Sola Gratia

"The area is so safe."

Parys, Vrystaat

Le Grand Chateau

"Die natuurskoon van die omgewing word onder bemark en baie kuieremense sien net die hoofstraat met sy groot verskeidenheid winkels raak, sonder om gebruik te maak van die avontuur/natuur geleenthede van die omgewing."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Die paaie was baie sleg."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Beslis my jaarlikse "herlaai" bestemming van nou af."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Dis op my lys om elke jaar te besoek."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Clean and neat. Extreme friendliness wherever we went."

Senekal, Vrystaat

Bloekomsrus

"Senekal bly maar na aan my hart."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Ongerepte natuur en mooi dorp wat mens terugneem in tyd is net wat nodig is. Bly net so!"

Blad
Blad 214 - Wys 6391 tot 6420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang