Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 5812 resensies.
Ilse M. - 7th August 2019
staying in Groenvlei, Vrystaat
Really like that I was close to a shopping centre and out of the hustle and bustle of suburbia and city.
Ronelle J. - 7th August 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie sentraal geleë.
Philly S. - 7th August 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
The area is safe and quiet, closer to shops and other facilities.
Rene V. - 6th August 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Gaan eet gerus ontbyt by Art de Cafe, met pap en wors en kampkoffie (koffie met kondensmelk), en heerlike aandetes by die Highlander.
Marile S. - 6th August 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd lekker by Clarens.
Jacques C. - 5th August 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
'n Moet-besoek op enige mens se lysie met 'n sin vir geskiedenis. Mal oor die dorpie.
Henriette R. - 5th August 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Onbeskryflik mooi.
Anzelle L. - 5th August 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is ongelooflik mooi. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek!
Jessica A. - 5th August 2019
staying in Ladybrand, Vrystaat
Highly recommended.
Shannon A. - 5th August 2019
staying in Westdene, Vrystaat
Vir seker 'n goeie area, baie sentraal.
Naas J. - 3rd August 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Soos altyd - kunstenaars heaven en goed vir die siel. En natuurlik Purple Union, jou sjokolade is great. En sommer alles saam met hierdie pragtige dorpie is awesome - love it.
Estelle D. - 3rd August 2019
staying in Harrismith, Vrystaat
A thoroughfare for travellers.
Karen G. - 3rd August 2019
staying in Panorama, Vrystaat
Bethlehem is a beautiful old Free-State town rich in history and culture. It has all the modern shopping facilities, is clean and located in a beautiful valley.
Hennie E. - 2nd August 2019
staying in Vrystaat
As jy rus en vrede vir jou siel soek, is dit die regte plek.
Ilze V. - 2nd August 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Love coffee shops and mountains.
Elizabeth B. - 1st August 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Jammer daar is net een supermark en geen banke nie. Nie een van die besighede het Amex-kaart aanvaar nie. Het die winkeltjies baie geniet. Dit maak Clarens uitsonderlik. Ons het Clarens en Goldengate baie geniet.
Andrew O. - 1st August 2019
staying in Rosendal, Vrystaat
Want to live there one day.
Okkie K. - 31st July 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Dit is 'n baie veilige en stil woonbuurt.
Rene V. - 31st July 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Hou van die area. Goeie, veilige area.
Rene V. - 31st July 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Baie goeie area en sentraal geleë.
Pieter Niel S. - 31st July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens en die omgewing is baie mooi en ons sal dit graag in al die seisoene wil besoek. Dit het iets vir almal se belangstelling.
Martin C. - 30th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Puik omgewing vir 'n wegbreeknaweek.
Charles F. - 30th July 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Langenhovenpark het restaurante van goeie gehalte en is 'n puik basis vanwaar die res van Bloemfontein besoek kan word.
Yolande V. - 30th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Soos die meeste van die Vrystaat, is Clarens altyd vriendelik en verwelkomend. Oor die algemeen is Clarens 'n stukkie hemel op aarde.
Jeanette B. - 30th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Love Clarens! Great restaurants and shops.
Le-anne J. - 29th July 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Lovely suburb. Clean and neat with shopping centres all around.
Thuanitha P. - 29th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Baie winkels en restaurante. Feestelike vakansie-atmosfeer.
Hennie . - 29th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Oulike dorpie met oulike winkels, restaurante en galerye.
Leatitia M. - 29th July 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
By elke robot is daar 'n lig wat nie werk nie. Was teleurgesteld om te sien dat die sypaadjies se tuine sigbaar onbewerk was.
Vinmala N. - 29th July 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Great suburb!
Richard S. - 29th July 2019
staying in Harrismith, Vrystaat
Harrismith on it's own has a lot to offer but the roads in town leave a lot to be desired. The petrified tree across the unkept park has some fascinating facts to consider. Lovely church buildings. Ample shops and petrol stations. There are enough accommodation establishments for all types of travellers
Liz R. - 29th July 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Veiligheid is baie goed.
Anria V. - 29th July 2019
staying in Brandwag, Vrystaat
Sien sterre.
Sarina D. - 29th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig en baie rustig.
Marilette B. - 28th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is bo aan ons lys, Dullstroom kan baie by julle kom leer.
Lester C. - 25th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Real tourist little dorpie. Cater for the middle class person/family.
Leon E. - 24th July 2019
staying in Rosendal, Vrystaat
Pragtige, Vrystaatste dorpie vol onverwagte interessanthede.
Wanda B. - 24th July 2019
staying in Harrismith, Vrystaat
Harrismith is 'n mooi dorp met baie geskiedenis maar dit is duidelik dat die munisipaliteit nie omgee oor onderhoud nie. Die monumente is in 'n toestand, dit stink en is vuil in die omliggende area. Dit is ook duidelik dat baie van die klein besighede swaar kry.
Elna E. - 23rd July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is beslis een van die Vrystaatse Toeristemegas. Die besighede en mense van Clarens is baie vriendelik. Ons het heerlik van winkel tot winkel gestap. Een plus punt is dat mens jou voertuig kan parkeer en stap. Ons het heerlik gekuier in hierdie pragtige dorp. Net jammer dit het nie gesneeu nie, maar ons het die Vrystaatse koue beleef.
Maritza V. - 23rd July 2019
staying in Petrusburg, Vrystaat
Petrusburg is klein, rustige en skoon dorpie. Definitief vir die wat net wil rustig wees en nie te veel doendinge op lys het nie. Ideaal vir oornag op die langpad.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za