Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Philippolis, Vrystaat

Die Stal

"Ek sou graag so 'n paar dae daar wou spandeer om die rustigheid en ryk geskiedenis alles te kon inneem."

Bloemfontein, Vrystaat

Tula 159

"Afrikaans is groot in Bloem. Kliëntediens by winkeksentruns was tops. "

Clarens, Vrystaat

Elsewhere

"Wat 'n ongelooflike naweek. Soveel gasvryheid."

Bloemfontein, Vrystaat

Cottages @ Moffett

"Nog altyd mal oor Bloemfontein, alles is naby mekaar en maklik om te kry."

Bloemfontein, Vrystaat

Monte Christo Hotel

"Swak infrastruktuur (slaggatte) diens as afskrikmiddel."

Bloemfontein, Vrystaat

Franklin View

"Mal oor Bloem! Sy mense maak hom!"

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"They don't have much facility like swimming pool or cinema or transport to show us mountains. "

Clarens, Vrystaat

Mystic Mountain Cottage

"Please do not change the character of town with modern buildings and loud music."

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"A lovely little town with friendly people. A heaven for those who take interest in art, antiques and interior décor. Interesting little restaurants, pubs and coffee shops to visit. My family and I only spent two nights here, but I am sure if we stayed longer we would have explored more."

Bloemfontein, Vrystaat

Fevertree Cottage

"Bloem val uitmekaar uit. Die paaie is vol gate (hoofpaaie!) Die woongebiede lyk net so sleg. Die sypaadjies is begroeid met onkruid en elke nou en dan sien jy 'n groot hoop swartsakke vullis langs die paaie. Ek's n oud-inwoner van Bloem en my hart is seer oor die verval. Die mense wat in beheer van die stad is maak groot droog!"

Clarens, Vrystaat

Forest Lane

"Clarens het baie om te bied en 'n mens het heelwat tyd nodig om dit ten volle te verken en te geniet."

Rosendal, Vrystaat

Rus & Dal

"Unieke karakter, ware kunstenaarsdorp. Vriendelike mense."

Clarens, Vrystaat

Meander Stay

"Clarens is 'n pragtige, rustige dorpie tussen die berge, en die natuurskoon is asemrowend. Daar is meer as genoeg aktiwiteite en toeriste-aantreklikhede om jou besig te hou"

Bloemfontein, Vrystaat

Tula 159

"Baie slaggate."

Clarens, Vrystaat

Lavender & Rust

"Clarens bly een van ons gunsteling-reisbestemmings."

Parys, Vrystaat

Rambling Rapids

"Het sommer daar huis gekoop ek trek binnekort na Parys."

Bloemfontein, Vrystaat

Stay @ 126

"Serious roadworks improvements need to take place. Otherwise, a lovely suburb to be in."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Not recommended to arrive and leave in darkness. Potholes are shocking, but in the little town is fine. No proper convenience store available."

Clarens, Vrystaat

Views

"Ppragtige skoon dorpie. Dit is altyd lekker om soontoe te gaan en in al die oulike winkeltjies rond te loer. "

Parys, Vrystaat

Ella's Cottage

"We were a bit surprised that most of the shops closed around 4 pm on a Saturday afternoon. However; most were open bright and early again on Sunday."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Baie mooi plek. Net een probleem dat die paaie baie sleg is."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Hermanus Cottage

"Besoek Kroonstad Times vir heerlike smaaklike etes, koek en tee."

Harrismith, Vrystaat

Courageous Self Catering Accommodation

"Ek sal moet meer navorsing doen oor Harrismith om 'n opinie te gee. Ek was egter baie verbaas oor die uitbreiding vandat ek 20 jaar laas daar was."

Clarens, Vrystaat

The Gate Guesthouse

"Our go-to destination for a two to four day breakaway."

Parys, Vrystaat

At River Cottage

"Die dorpie het agteruit gegaan vandat ek laas daar was, maar hulle probeer moeite doen om na Covid te herstel."

Bethlehem, Vrystaat

Die Dorpsmeerkat

"Ons het die pragtige dorpie in die Vrystaat geniet. Pragtige omgewing."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Almal is baie vriendelike en sommer 'n lekker kuierdorpie."

Parys, Vrystaat

Rolo Sports House

"Relaxed and chilled quaint small town. Great for a leisurely walk about to shop and also hop from eatery to eatery."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang