Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Bothaville, Vrystaat

Shadows Gastehuis

"Strate was skoon. Maar baie potholes."

Bothaville, Vrystaat

Villa Sering Guest House

"Vriendelike mense. Onthou om Nampo by te woon."

Clarens, Vrystaat

Piccolo Nido

"Clarens is a fun vibey town with plenty of restaurants and coffee shops and craft/art shops."

Kroonstad, Vrystaat

Arcadia 4 Star Guesthouse

"Great people, but not much to do."

Fouriesburg, Vrystaat

Rustica Accommodation

"Klein dorpie. Rustig met baie vriendelike inwoners. Naby talle aktiwiteite vir toeriste."

Fouriesburg, Vrystaat

Rustica Accommodation

"Fouriesburg is die mooiste dorpie wat sommer vinnig in mens se hart inkruip. Die gemeenskap is vriendelik en altyd gereed vir 'n geselsie. Daar is lekker restaurantjies insluitend The Orange Apple en Die Plaasstoep asook Mile High Vineyard met die mooiste landskap. Perfekte plek vir rus en vrede vir die siel. Daar is ook 'n kerkdiens om 10uur waar mens altyd welkom sal voel."

Bloemfontein, Vrystaat

Nightingale Guesthouse

"Optimal for distance stopover."

Wepener, Vrystaat

Lord Fraser Guest House

"Die munisipaliteit is bankrot en dit vertel alles."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Paaie is baie swak. Vol gate."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Die dorp se grondpaaie is iets ysliks! Wat die dorp aanbied is baie spesiaal."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"BFN Paaie Admin kan gerus die gate vul."

Ladybrand, Vrystaat

Top House

"So sad the roads in the Ladybrand town centre are in such a bad condition."

Clarens, Vrystaat

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Daar is regtig iets vir almal in Clarens."

Harrismith, Vrystaat

Oppi Hoek

"Pragtige ou dorp net jammer dit is so vervalle."

Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House

"Philippolis het 'n baie ryk geskiedenis en erfenis met 'n baie mooi omliggende landskap."

Zastron, Vrystaat

Tienfontein B&B

"Unfortunately, the roads around Zastron, especially heading South, are terrible and you really don't want to be travelling on them in a vehicle. Fortunately, we were on motorbikes, which was bad enough."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Mooi dorpie, maar die paaie is baie sleg."

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"As jy nog nie by Clarens was mis mis jy uit. "

Clarens, Vrystaat

Gypsy Guest House Clarens

"Good holiday destination. Won't mind to stay there."

Bloemfontein, Vrystaat

Charrie's Corner

"Ek het dit gelukkig gevang aangesien die president daar was, was die strate baie skoon en die SAP en verkeer se teenwoordigheid was 'n pluspunt."

Bloemfontein, Vrystaat

Castello Guest House

"Strate en netheid agteruit gegaan vandat ek laas besoek het."

Clarens, Vrystaat

Odendaal’s Ridge

"Sal weer kom kuier, was baie lekker!"

Ladybrand, Vrystaat

Geco B&B

"This is a very historic town with lots of interesting sandstone churches and buildings. Easy walks in nature are also possible. Great shops for groceries and or souvenirs."

Bloemfontein, Vrystaat

Helena's Overnight Accommodation

"Vir klein plattelandse dorpie inwoners was Bloemfontein se verkeer net te besig, maar ons het ons kuier daar ongelooflik baie geniet."

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"Ons was nog altyd mal oor Parys. Ons het river rafting by Earth Adventures gedoen wat regtig lekker was. Het ook heerlik geëet by baie goeie restaurante. Ons het wel ervaar dat die hele karakter van Parys ongelukkig totaal verander het met letterlik honderde voertuie en trokke wat sonder ophou deur Parys se hoofstraat beweeg. Dit is regtig jammer, omdat 'n mens maar altyd Parys toe gaan vir die rustige atmosfeer en karakter eie aan die dorp. Nou is die verkeer presies soos Johannesburg in spitstyd, en dit verander die dorpie se hele gevoel waarvoor dit eintlik altyd bekend was."

Bloemfontein, Vrystaat

Horizon Stables Guesthouse

"Pragtige dorp met baie tradisie."

Clarens, Vrystaat

Honeysuckle Clarens

"Dit is pragtig tussen die berge."

Parys, Vrystaat

Parys Overnight Stay

"Twee fantastiese golf bane bymekaar. Elke moontlike eetplek is binne stapafstand."

Blad
Blad 70 - Wys 2071 tot 2100
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang