Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Ou, seker geskiedkundige Vrystaatse dorp. Goed geleë vir oorbly."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"The National roads are so shocking that it's difficult to get to Fouriesburg. It's a shame. Otherwise it's a beautiful part of the country."

Clarens, Vrystaat

God's Gift Self-catering Cottage

"Baie plekkies om te besoek."

Clarens, Vrystaat

278 on Main

"Jy het 'n stywe beursie nodig vir al die oulike winkeltjies."

Clarens, Vrystaat

Birch Cottage

"Die dorpie was verbasend netjies en al die winkels en restaurante was redelik besig en aan die gang."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Baie klein dorpie, maar het 'n paar winkeltjies, 'n OTM en vulstasies."

Parys, Vrystaat

Six Second Avenue

"'n Pragtige dorp langs die Vaalrivier met goeie winkels om in al jou behoeftes te voorsien, en nog meer."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"'n Naweek hier voel soos 'n week weg."

Ventersburg, Vrystaat

Home Sweet Home Guesthouse

"Paaie is in haglike toestand."

Bloemfontein, Vrystaat

21 @ Benade

"I was only in the city for one day, but the people seemed generally kind and welcoming. The environment was clean and it was easy to navigate."

Clarens, Vrystaat

De Molen Farm

"Clarens is 'n dorpie wat baie toeristevriendelik is. Ons sal dit beslis weer besoek."

Fouriesburg, Vrystaat

Mafube Mountain Retreat

"Road from Ficksburg to Fouriesburg is in a terrible state and very dangerous. "Cry our beloved potholed country"!"

Bloemfontein, Vrystaat

Blue Crane Guest House

"Soveel ryk aan geskiedenis. Groot toeriste-aantreklikheid. Pres Brandstraat, Vrouemonument ens."

Kroonstad, Vrystaat

Palms Lodge

"Kroonstad het baie verval."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Lekker klein dorpie met oulike plekkies om te besoek."

Bethulie, Vrystaat

The Aloes Guest House

"'n Mens kan sien die dorpie het 'n finansiële hupstoot nodig, daarom help ons gesin eerder die toerisme industrie van Bethulie as wat mens die ou gewone plekke wat op hoofroetes is. En as mens op n juweel soos The Aloes af kom dan maak dit mens bly."

Kroonstad, Vrystaat

The Lavender Guesthouse

"Strate vuil en vol slaggate. Onveiligheid in besigheidsarea."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Bloemfontein het baie agteruitgegaan. Die paaie is in 'n swak toestand en die stad lyk verwaarloos. Dit is regtig jammer dat so 'n pragtige stad so agteruitgegaan het!"

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"It's super close to Johannesburg for a day trip out, but also nice to stay overnight to break away from the fast-paced lifestyle in Jozi. The town is riddled with potholes though and the municipal water is safe to drink, but has a strange taste. I recommend bringing bottled water for consumption."

Clarens, Vrystaat

The Nelsbells Cottage

"Verlief op die dorpie en sy mense."

Philippolis, Vrystaat

Die Stal

"Philippolis is 'n bitter klein dorpie met 'n paar historiese geboue as dit is waarin jy belangstel. Die paaie is uiters swak en vol slaggate. Daar is net een basiese petrolstasie en min eetplekke."

Parys, Vrystaat

Pillow Place

"Lovely and quiet."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Bied bietjie van alles vir almal."

Harrismith, Vrystaat

Platberg Self-catering

"Die paaie is baie sleg."

Parys, Vrystaat

Cottage @ 49

"Die strate is net baie stukkend."

Harrismith, Vrystaat

La La Nathi Country Guest House

"Spoedlokvalle is bietjie oortollig, maar andersins uniek in sy eie sin."

Clarens, Vrystaat

Gayle's Place

"Kon nie uitgekuier raak nie. Kon baie plekke in omgewing besoek. Clarens is puik."

Blad
Blad 74 - Wys 2191 tot 2220
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang