Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.
"Interessante kuns en heerlike eetplekkies met pragtige natuurskoon."
"Mooiste dorpie wat soveel vir toeriste bied met hul restaurante en geskenkwinkels en galerye. "
"Ek moes in die dorp oornag, maar die arme dorp is nes die res van ons klein dorpies, verval. Die mense maak dit lekker, vriendelik en opreg."
"Enigste nadeel is slegte potholes in Parys se strate. Dit kan die stadsraad beslis aandag aan gee."
"Baie mooi plekkie behalwe die paaie het baie aandag nodig. Baie vriendelike en behulpsame mense. Dit is baie mooi die natuur en baie rustig daar."
"Ek het Parys besoek in 2013 laas en was baie baie teleurgesteld toe ek weer in 2021 daar kom, daar kort dringend aandag aan die dorp. Baie potholes geen padmerke (verf ) nie. Dit is baie hartseer om te sien hoe so mooi dorpie so verander het."
"DIe dorp toon baie agteruitgang van toe ek laas (7 jaar gelede) dit besoek het. Groot jammerte."