Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Zastron, Vrystaat

Mountain View

"Thinking of becoming a regular visitor. The place did me good."

Bloemfontein, Vrystaat

Lemon Tree Guest Rooms

"Spesifieke doel gehad met besoek. Nie as toeris die stad besoek nie."

Clarens, Vrystaat

Gayle's Place

"Breath of fresh air. Lieflike plek om weg te kom van gejaagde lewe."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Enigste nadeel is slegte potholes in Parys se strate. Dit kan die stadsraad beslis aandag aan gee."

Rosendal, Vrystaat

Meerkat Manor

"Altyd 'n fantasiese bestemming."

Clarens, Vrystaat

Studio 28 Clarens

"Nee wat, ons gaan nogal gereeld."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Baie mooi plekkie behalwe die paaie het baie aandag nodig. Baie vriendelike en behulpsame mense. Dit is baie mooi die natuur en baie rustig daar."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Good Good Good Good Good"

Parys, Vrystaat

Die Suidwester Gastehuis

"Ek het Parys besoek in 2013 laas en was baie baie teleurgesteld toe ek weer in 2021 daar kom, daar kort dringend aandag aan die dorp. Baie potholes geen padmerke (verf ) nie. Dit is baie hartseer om te sien hoe so mooi dorpie so verander het."

Bothaville, Vrystaat

Villa Sering Guest House

"Perfek vir oornag, maar nie veel om te doen in die area nie."

Kroonstad, Vrystaat

The Well Gastehuis en Retreat

"DIe dorp toon baie agteruitgang van toe ek laas (7 jaar gelede) dit besoek het. Groot jammerte."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Beautiful, peaceful place."

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Die strate is vuil en vol slaggate. Definitief nie ’n stad vir toerisme nie."

Rosendal, Vrystaat

The Rosendal Country Retreat

"I cannot wait to see it grow."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Van ons gunstelingplekkies. "

Bloemfontein, Vrystaat

Janmar

"Bietjie besig, maar die stad is skoon en ons verblyf was ook lekker."

Zastron, Vrystaat

Vultures Lodge

"Klein Vrystaatse dorpie. Heerlike restaurant (Nell's) en ’n vriendelike gemeenskap. Moet nie te veel verwag om te doen nie, maar dit is ’n lieflike dorpie."

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Clarens en die omgewing is pragtig. Van die restaurante kan nogal duur wees."

Parys, Vrystaat

Six Second Avenue

"Baie van Parys se strate moet jy wonder waar is die straat, want strate bestaan uit gate. By vorige besoeke aan Parys 'n jaar gelede het ons dieselfde ervaar."

Bloemfontein, Vrystaat

Liedjiesbos Urban Olive Farm

"Bloemfontein is 'n verwaarloosde stad."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Pragtige omgewing, mistroostige dorpie. Restaurante is duur. Is my opinie. Slaggate op paaie in die omgewing is lewensgevaarlik."

Clarens, Vrystaat

Forest Lane

"Lyk na baie oulike dorpie wat heelwat bied. Ons was baie bly vir die reën, maar ongelukkig werk dit nie so goed wanneer mens 'n gebied behoorlik te voet wil verken nie."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Beeldskoon. Vriendelike inwoners. Skoon omgewing."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"’n Onvergeetlike ervaring."

Warden, Vrystaat

De Sandsteen Guesthouse

"Oulike klein dorpie. Lekker wegbreek uit besige stad."

Vrystaat

Magpela Cottage

"O, die berge en die vlaktes! Die damme is net so mooi!"

Parys, Vrystaat

At River Cottage

"Pragtige, rustige dorpie. Oulike winkeltjies en restaurante. Lekker om van die stad af weg te breek vir 'n naweek."

Bethlehem, Vrystaat

La Motte Gastehuis

"Dis werklik die regte plek om na toe te gaan om jou siel te verkwik."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"A beautiful village, clean and friendly."

Blad
Blad 96 - Wys 2851 tot 2880
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang