Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 765 reviews.
"Very few restaurants that accommodate the kids in the town (play area etc.)"
"Pragtige dorp. Almal vriendelik en gasvry en dis duidelik besighede ondersteun mekaar. Restaurant is puik. Selfs die vis en chips by die hawe was beste wat ons nog geëet het."
"Was nie regtig in Gansbaai self nie, maar in Franskraal. Franskraal is skoon en netjies. Het baie gehou van die piekniekareas langs die see. Gansbaai is naby genoeg om kosinkopies te doen. Het heelwat plekke om in die area te besoek."
"Gansbaai as a town like any town in South Africa which serves the surrounding community, but its attractions are in the coastal walk through fynbos and its shark cage diving and surrounding historic towns of Baardskeerdersbos and Elim through to Agulhas, all of which we have yet to explore and not far from Gansbaai is Stanford."
"Regtig mal oor omliggende plekke soos Kleinbaai en die hawe. Het Stanford self baie geniet."
"Gaan eet gerus by Eileens en geniet. Lekkerste, vars hake en chips ooit."
"Restaurante wat lekker etes gee en regtig waarde vir jou geld is veral die wat naby die hawe geleë is."
"Gansbaai is vir 'n vissersdorpie. Benodig net 'n goeie mediese afdeling, want Hermanus is ver om te ry vir 'n noodgeval."
"Enjoyed Gansbaai, lots to do in the area. A nice place to relax and unwind and the little town has everything you need. People are incredibly helpful, as we had car trouble and where helped and on the road within an hour."
"Gansbaai is ver genoeg van die stedelike gebiede om steeds heerlike stil vakansies te bied vir dié wat uit die stadsgewoel wil kom."
"Lovely little dorpie! I will definitely go back there. I even tried my hand at fishing and threw in my first line during our short stay in Gansbaai. Needless to say, the sinker attached to the fishing rod hit my stepson on his elbow instead of the water, but my next throw was better! I did not catch anything however, just pulled in seaweed."
"We were disappointed about the Klipgat caves, the place was closed. There is also no much activities for kids."
"Baie baie vriendelike mense orals waar ons beweeg het, het ons welkom gevoel. Dus beslis 'n plek wat ek weer na toe sal gaan vir 'n wegbreek"
"Ek sien De Kelders as apart van Gansbaai. De Kelders is 'n baie lekker plek om net te rus en rustig te wees. Ek sou nie sommer in Gansbaai self gaan vakansie hou nie."
"Very Rocky beaches not suitable for swimming, but the kids enjoyed catching and releasing little Rock fish."
"Vis en tjips by the Fish Lady as jy ‘n wegneemete op die strand wil geniet of Blue Goose as jy iets meer formeel wil geniet. Albei se kwaliteit en diens is puik. Walkerbaai Natuurreservaat is absoluut pragtig."