Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Mosselbaai is 'n plekkie wat ek vir ander sal aanbeveel, hou al die afgelope 4 jaar daar vakansie."
"Was baie jare terug in die omgewing en kan nie glo hoe die hele area uitgebrei het nie en voel amper soos 'n stad. Iets wat ons bosvelders nie van hou nie."
"Die Tuinroete is een van Suid-Afrika se topbestemmings."
"I would prefer to visit Hartenbos as a holiday destination with the lovely cliff path, beach walks, and entertainment and craft markets available."
"Knysna is beautiful with beautiful views. A visit to the heads and Thesen Island is a must. Good family activities. Good food, quirky restaurants with good stories and history."
"Die natuurskoon en strande is pragtig. Die dorpe langs die kus is skoon en netjies."
"Knysna was an absolutely perfect spot for our honeymoon. There was plenty for us to do, from hiking trails to a bit of shopping, to chartering a private cruise, and plenty of great restaurants to choose from."
"It's where I was born and bred. I'm married to a Kimberlite, so I have to take my 2 children at least every 2 to 3 years and let them experience their father's hometown. Yes, George is the best, and will allways be the best."
"Very beautiful and easily accessible from Cape Town, but have been there many times now and not much new to do."
"Besig, maar wat vir my die meeste aandag getrek het, is die Afrikaanse mense rondom ons. Ons het tot so ver as Tsitsikamma gereis in die 6 dae van ons verblyf in Danabaai, Mosselbaai. Die mense is almal vriendelik en so bedagsaam."
"Witsand bly vir ons as 'n familie 'n tradisionele vakansieoord. Dit is elke keer lekker om af te sluit vanaf 'n besige tyd."
"Dis die perfekte plek om te bly om die groter Hessequa-gebied vanaf te verken."