Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Hannes M. - 2nd December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Goeie bestemming met vele opsies om jou vakansie te geniet.
Delize V. - 2nd December 2020
staying in George, Tuinroete
Ongelooflike pragtige landskap.
Annamarie K. - 1st December 2020
staying in George, Tuinroete
Ek verkies kleiner, rustige plekke.
Corlett J. - 1st December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Beautiful city. The highlight of our trip was the zipline. Overall a pleasant stay was had by all.
Franco S. - 1st December 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is 'n heerlike dorpie met 'n goeie samehorigheidsgevoel en fantastiese weer. Myoli is een van die mooiste strande wat ek nog gesien het. Daar is egter twee dinge wat kommer wek, die een is die toenemende kriminele element en die ander is dat daar tekens is van verval soos byvoorbeeld die strate in die dorp.
Shaun W. - 1st December 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna en omgewing bied waarde vir jou geld. Die omgewing is asemrowend mooi. Die area het vir seker baie om aan te bied vir enige vakansieganger van alle ouderdomme. Vir die avontuurlustige besoeker is daar 'n magdom van dinge om buite in die natuur te doen. Die Tsitsikamma Natuurreservaat is net een en 'n half uur se ry vanaf Knysna en het baie om te bied vir die avontuurlustige natuurliefhebbers, van ziplining tot staptoere in die woud. As iemand wat die wêreld al plat gereis het, kan ek vir seker Knysna aanbeveel as 'n wêreldklas vakansiebestemming.
Fagmieda D. - 1st December 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
I would buy a home in Stilbaai at Skilpiesbaai for sure. Beautiful views. Private and safe and secure. The people are super friendly and kind.
Temmelin F. - 1st December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Amazing location and rich in history and lovely people. Such friendly people all around the city and I was so impressed with the public bathrooms on the beach. Wow, excellent work to the municipal workers.
Hanli D. - 1st December 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is een van die kus dorpe, genoeg om te doen deur die dag en kan sommer uitry na die omliggende dorpe vir aktiwiteite.
Philip O. - 1st December 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Kom gereeld daar en geniet dit verskriklik.
Denise G. - 1st December 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Friendly
Chantelle B. - 1st December 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Een van die lekkerste bestemmings in SA!
Jaap D. - 30th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Goeie fasiliteite en die see is ’n bonus!
Steyn O. - 30th November 2020
staying in Tuinroete
Pragtige ongerepte natuur met unieke oorslaap- en eetplekkies.
Liz S. - 30th November 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Ons is lief vir Stilbaai. Ons tipe mense. Hartlik, eerlik en opreg en omgee mense. Sien ons sommer gou weer!
Luane B. - 30th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Baie mooi natuurskoon, met baie aktiwiteite om te doen.
Willemien E. - 30th November 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is 'n pragtige dorpie met baie opsies vir uiteet en avontuur.
Breyten B. - 30th November 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Kabeljoue is nie so volop soos wat almal praat nie.
Tracy-lee G. - 30th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is my gunsteling-vakansiedorp!
Klasie V. - 30th November 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Dit het baie verander en duur geword.
Christina K. - 30th November 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
There isn't much to see or places of attractions, unless you want to chill, you would have to drive to the nearest towns.
Yolandie D. - 30th November 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Baie mooi en lekker strand vir kinders, swempoel is gerieflik vir kinders.
Patricia J. - 30th November 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Spasie is die beste eetplek wat daar sekerlik is, love die plekkie.
Harry V. - 30th November 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Uitstekende plekkie om as basis vir Suid-Kaap te gebruik.
Jane D. - 30th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is baie mooi en rustige plek.
Nicolene L. - 30th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker vakansieplekkie.
Kay L. - 30th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Besonders. Baie mooi.
Rietjie L. - 30th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Gaan buiteseisoen, in seisoen "hectic".
Jeanelle L. - 29th November 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Het die wine tasting by Boplaas, Klein Brak baie geniet en het lekker ete gehad by Klipheuwel.
Eleana L. - 28th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons wou graag ons hare laat sny, maar geen ordenlike plek beskikbaar nie. Dit was vrek warm. Saterdae kan 'n mens nie beweeg in die strate nie.
Andre D. - 28th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Uitstekend.
Beyers L. - 28th November 2020
staying in Die Crags, Tuinroete
Die plekke maak vroeg toe en opsies is min. Blyplekke moet saamwerk om die omgewing te bemark. Die grondpaaie is uiters swak.
Heidi V. - 28th November 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Stilbaai beskik oor alle noodsaaklike besighede en dan ook 'n paar wonderlike inkopiebederwe. Die dorp word baie mooi onderhou.
John S. - 28th November 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Great beaches. Top Blue Flag beaches in the country.
Keneoe M. - 28th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is a perfect place for holiday. We will go again soon.
Andre B. - 26th November 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Sekerlik een van die skoonste en veiligste dorpe in ons land! Ons was verras oor die mooi omgewing met die Goukourivier wat deur die dorp loop. Goeie winkels en uitstekende eetplekke met lang wit strande waar mens ver kan stap.
Amora E. - 26th November 2020
staying in Tuinroete
Dis die mooiste deel van ons land!
Claire B. - 26th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
I really enjoyed Oudtshoorn. Time was too short for all the things to do there. People are very friendly. Can get very hot, but that's why we have fans, aircons and swimming pools. And you're only an hour away from the beach.
Karien B. - 26th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Jammer dat die Swartbergpas gesluit is sonder enige waarskuwing. Meiringspoort is 'n belewenis.
Oscar G. - 26th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
'n Juweel om te besoek. Uitstekende basis om 'n week te bly en die Tuinroete te verken.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za