Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Pearl White Sands"De Vette Mossel Restaurant should definitely be on your to do list."
"Knysna is n plekkie wat diep binne mens se hart kruip, Mens tref almeer Afrikaanssprekende mense daaraan wat aftree en reeds daar woon. Baie plekke in en om Knysna om te gaan sien. Ons is baie lief vir daai kant om vakansie te gaan hou gereeld ten minste 2 keer per jaar omgewing vanaf Mosselbaai tot by Plett."
"Vorige besoek aan die dorp was net 'n deurry en verder tot by Mosselbaai. Sal nie weer verder as Stilbaai ry nie. Alles is daar wat benodig word. OK winkel het als voorsien wat ons nodig gehad het plus nog meer. Uitstekend en uiters vriendelike personeel. Puik en sal môre weer teruggaan as ek sou kon. Dankie."
"People should be made aware of the little convenient store in the vicinity at Herold's Bay as we only got to find out about it the day before we left. Prices at the little shop is a bit high for certain things and should be reasonable especially during the Covid-pandemic period."
"Wildernis is beeldskoon en een van die mooiste plekke in die wêreld."
"Ideale dorp om omliggende dorpe van te besoek. Baie besienswaardighede en doen dinge."
"Ek is baie mal oor Mosselbaai se weer. Sal enige seisoen daar kuier. Die plek het baie om te sien en doen."
"Dit het meeste van die tyd gereën. Sewe reën dae van die 11 dae vakansie, weer is baie onvoorspelbaar!"
"Baie mooi omgewing en veilig om in vakansie te hou. Ook is dit vir ons lekker om in so 'n skoon omgewing te kan kuier en te sien dat die strate heel en skoon van rommel en papiere is."
"At B&B more brochures need to be displayed to enlighten traveler's of sights to go to, walks to go on (the out of ordinary). The old route to take a drive on from Wilderness to George. There are many beautiful sight and things to do, we were visiting family in George so they showed us a lot of different places to go to in and around George."
"Great breakaway place. One feels safe. The place is exceptionally clean. Water tastes a bit horrible, but great in coffee."