Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Great destination for a holiday for any person, family and kids friendly. Make sure you don't out."
"Mosselbaai se klimaat en toeganklikheid tot die res van die tuinroete en Klein Karoo is altyd 'n wenner en verseker ook die beste oornagplek op pad Kaap toe."
"Stilbaai is 'n pragtige en lewendige dorpie met baie interessant inwoners. Die hawe en die mense van Stilbaai wil my laat dig (as ek kon)."
"Rustige omgewing. Al die ander plekke wat jy wil besoek is net 'n paar kilometer weg."
"Mosselbaai het sy eie bekoring en die area bied ongelooflik baie om te doen en sien. Die dorp is netjies en skoon en veilig. Al die winkels in die hoofstraat was 'n verrassing en lekker om in rond te snuffel. 'n Verskeidenheid coffee shops en restaurante ongelooflik uniek aan Mosselbaai."
"It was a bit disappointing to see how some parts of the town have deteriorated since I was in the army there in 1983, but it is generally a very interesting place, with lots to do in the area and surrounds eg Swartberg Pass, Cango Caves and ostrich farms."
"Stilbaai was lovely and clean. Impressed that public ablution facilities had toilet paper and were clean. Wonderful to be able to walk in nature reserves and other walks and be safe."
"Mossel Bay has lots to explore in the town itself with great restaurants, quaint second-hand shops and beautiful galleries. There is also a lot of outdoor activities to try out ranging from diving to helicopter rides. A short drive in any direction also delivers great finds such as nice markets, restaurants and breathtaking scenery."