Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Rayno B. - 18th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
The best to relax.
Gaynor T. - 17th November 2020
staying in George, Tuinroete
Beautiful town.
Sian R. - 17th November 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Beach is just down the road (walking distance), access to the Breede is just a short drive away. Perfect fishing destination. Spent most of the weekend along the Breede fishing, up at 4am and witnessed amazing sunrises, spectacular sunsets and had a memorable fishing experience with my fiancé.
Megan-lee P. - 17th November 2020
staying in George, Tuinroete
Amazing town to visit.
Candice A. - 17th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Die paaie kort bietjie werk, maar verder aan is dit 'n baie mooi dorp.
Rozell M. - 17th November 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Baie mooi dorpie!
Andre M. - 17th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Die Klein Karoo bied so baie en die omgewing is waarlik 'n besoek werd.
Samantha A. - 17th November 2020
staying in George, Tuinroete
Baie mooi dorpie met baie aktiwiteite.
Hannes D. - 17th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is verskeie roetes en bergpasse om te ry vir die entoesiaste.
Madelein C. - 16th November 2020
staying in George, Tuinroete
Beste vakansiebestemming! Naby so baie aktiwiteite!
Andries P. - 16th November 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Moenie vergeet om die Map of Africa te besoek wanneer jy in die Wildernis kom nie. Dit is asemrowend mooi.
Leendert H. - 16th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie skoon en netjiese dorp.
Katinka E. - 16th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige plek!
Cecil G. - 16th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Volstruisplase baie goed en Karoo Pot Restaurant was baie goed gewees.
Junice S. - 16th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Dis die ongelooflikste plek vir 'n vakansie, of net 'n wegbreek.
Jannie Z. - 16th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
As jy iets wil doen moenie uitstel nie. Doen dit. Die weer speel nie altyd saam nie.
Herman E. - 16th November 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Pragtige skoon dorp met alles wat jy nodig sal hê.
Carol S. - 16th November 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Wat lekker is van Sedgefield is hy is geleë tussen George en Knysna. Daar is soveel plekke om te sien. En nie vêr om te ry na die ander 2 dorpe nie. Sedgefield het die lekkerste eetplekkies en winkeltjies.
Francois S. - 16th November 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Die mooiste plek in Suid Afrika. Net genoeg om te doen, maar ook still genoeg om rus te vind.
Mark W. - 16th November 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Ideaal as base camp wanneer die Tuinroete besoek word.
Nico N. - 16th November 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand bly maar lekker. Mooi visgevang en lekker gekuier.
John & Ann A. - 16th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Too many attractions to cover in a short review.
Francois E. - 16th November 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Mooi skoon en veilige plek.
Marita V. - 15th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie lekker. Zipline is tops!
Tasneem P. - 15th November 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Therapeutic.
Duncan B. - 15th November 2020
staying in Tuinroete
Sal weer en weer gaan na die Tuinroete.
Duncan B. - 15th November 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Die klein plekkie is 'n juweel.
Minette S. - 15th November 2020
staying in Buffelsbaai, Tuinroete
Buffies steel jou hart!
Nellmare E. - 14th November 2020
staying in Albertinia, Tuinroete
Such a peaceful, beautiful town.
Wynand C. - 13th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Opsies van Strandfront restaurante voel beperk. Anders as dit is die hele Mosselbaai en Tuinroete verskriklik skoon, netjies en goed op gepas. Ek wens alle areas in ons land kan so lyk!
Daylon P. - 12th November 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Fantastiese rustige omgewing.
Hannelie K. - 12th November 2020
staying in George, Tuinroete
Mooi dorp, met pragtig berge en vriendelike mense.
Malinda D. - 12th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Juweel in pragtige Suid-Afrika.
David O. - 11th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is a lovely base for exploring the Garden Route with all its beautiful walks and interesting places to explore.
Neels V. - 11th November 2020
staying in Knysna, Tuinroete
For birders, Knysna is a good base from which to explore different surroundings.
Fanie T. - 11th November 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Nie veel om opgewonde te raak nie.
Elize O. - 11th November 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige deel van die Tuinroete!
Melanie S. - 11th November 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mooi plek. Vriendelik. Lekker.
Corné R. - 11th November 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Baie lekker eetplekkies.
Jacques J. - 11th November 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie restaurante, mooi omgewing met baie om te sien en te doen vir klein en groot.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za