Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9575 reviews.
"Wonderlike bestemming en uithangplek vir die hele gesin. Omgewing en uitsig pragtige. Het dit regtig geniet."
"Wildernis is 'n pragtige plek. Heerlik restaurante. Die dorp is klein, maar Wildernis het 'n lieflike stapstrand wat vir kilometers aanhou."
"Still Bay is a beautiful holiday town with great restaurants and places to visit. The community is friendly and helpful. We will definitely visit again."
"Buffelsbaai is 'n klein dorpie, as jy 'n plek soek om weg te breek en wil rus is dit die ideale bestemming."
Great Brak River, Garden Route
Oppi See"Baie sentraal met alles wat jou hart kan begeer. Ons kon maklik Knysna of Mosselbaai besoek, waar daar interessante dinge is om te doen en beleef. Restaurante van elke aard is baie naby."
"Ek is van die omgewing. George en die Tuinroete is ’n moet om te besoek vir besoekers. Werklik ’n paradys met onuitputbare besienswaardighede vir alle behoeftes."
"We are regular visitors to Knysna, but are very selective where we stay. We avoid anything close to the centre of town."
"Mosselbaai is een van Suid-Afrika se skoonste en bes-bestuurde dorpe. Dis oral sigbaar en daarom was dit vir ons 'n plesier om daar vakansie te hou."
"Dit is die mooiste plek in die wêreld. George is so skoon en baie veilig. Wat 'n verligting van Pretoria. Die berge is so mooi. Baie vir klein kinders om te doen."
"Be sure to pop in to Nature’s Way farm stall for fresh vegetables, excellent cheese and delicious baked goods."