Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.

Mossel Bay, Garden Route

View 180

"Wonderful destination with lots of heritage and charm, whilst also offering modern attractions."

Garden Route

Forest Edge

"Baie lekker gewees."

Mossel Bay, Garden Route

SantoSea

"Fantastiese plek, so mooi deel van ons land met mooiste strande en baie om te doen in die area. Sal beslis terugkeer."

Great Brak River, Garden Route

Oppi See

"Was nog nooit teleurgestel in die omgewing nie."

Mossel Bay, Garden Route

Aloe Ridge Self-Catering

"Mosselbaai is die plek om te wees. Dis ons nommer een, altyd."

Oudtshoorn, Garden Route

Welgeluk Cottages

"Is die plek met die meeste toerisme aantreklikhede met die see 50 km weg, geniet altyd ons vakansie in die Klein Karoo."

Plettenberg Bay, Garden Route

Guinea Fowl

"Great holiday by the sea."

Plettenberg Bay, Garden Route

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

"Pragtige bestemming met baie aktiwiteite om te doen vir die hele gesin."

Great Brak River, Garden Route

Melkhoutkloof Guest House

"Die Tuinroete bied soveel om te doen en 'n pragtige natuurskoon."

Plettenberg Bay, Garden Route

Keurbooms Getaway Studio

"Plettenbergbaai is beslis die beste plek om vakansie te hou. Die strande en eetplekke is fantasties."

Mossel Bay, Garden Route

ATKV Hartenbos

"Pragtige mooi, skoon en netjiese dorpe."

Joubertina, Garden Route

Mount Africa

"Pragtige omgewing en naby aan Baviaanskloof."

Knysna, Garden Route

Seabatical

"Baie mooi area en absoluut 'n bestemming vir 'n vakansie."

Oudtshoorn, Garden Route

Kranskloof Country Lodge

"Oudtshoorn is in baie mooi area van Suid-Afrika en die natuurskoon is asemrowend. Meer mense behoort die skoon dorp met die historiese geboue te besoek."

Sedgefield, Garden Route

Lake Pleasant Resort

"Sedgefield en die omgewing is 'n absolute paradys om te verken. Daar is 'n fantastiese Spar en verskeie ander winkels vir daaglikse benodighede, bv. Pick en Pay, Crazy Store, apteek, ens. Die Wild Oats-mark is op Saterdae en 'n besoek aan die Scarab Village, is 'n moet. Ons troeteldier was ooral verwelkom; sy het selfs saam geswem en saam quad bike gery. Die mark en verskeie strande maak voorsiening vir troeteldiere. Onthou om "Mr Kaai" te besoek vir varsgebakte vis en ander seekos. Die sewe passe is pragtig, veral die een tussen George en Hoekwil. En moenie vergeet om kaaskoek te gaan eet op Hoekwil nie. Hierdie winkel maak ook voorsiening vir jou troeteldier. Daar is verskeie ander aktiwiteite wat ook in die area gebied word, bv. paragliding, perdry, ens."

Mossel Bay, Garden Route

Nautica 602

"Pragtige plek met besonderse skoon strande!"

Plettenberg Bay, Garden Route

Ocean Pearl

"Ons gunstelingplek! The Grande by The Lookout Beach is 'n moet en ook Enrico's Restaurant in Keurbooms. Sien jou weer in 2021."

Mossel Bay, Garden Route

Suidersee Block 2

"Die seewater die beste. Strande pragtig skoon."

Still Bay, Garden Route

Strandloper

"Ek kom al van 1974 soontoe en ons trek vir aftrede oor 2 maande soontoe sodra ons huis klaar gebou is! Dit sê seker genoeg!"

George, Garden Route

Garden Route Stay

"Good holiday destination, affordable, competitive pricing."

Mossel Bay, Garden Route

Sea Villa @ Diaz Beach

"Dis al ons tweede vakansie in Mosselbaai. Ons geniet dit so baie dat ons nog telkemale sal teruggaan. Lekker rustige vakansieplekke by die see."

Victoria Bay, Garden Route

Pier Plesier

"Dagbesoekers baie. Dan kan die strand baie vol word."

Mossel Bay, Garden Route

Raaswater

"Uitstekend - die gevoel van 'n vakansiedorp, met alles wat jy nodig het. Baie dinge om te doen vir groot en klein, en as jy moet ry is dit nie ver nie. Perfek geleë in die middel van alles."

Riversdale, Garden Route

Die Opstal

"Mooi dorp met mooi mense."

Wilderness, Garden Route

The Tops Guest House

"Wilderness is a beautiful place. Stunning beach and friendly locals."

George, Garden Route

Bollinger Guesthouse

"Brilliant destination to visit, the air is so clean with so many natural sites, beaches are second to none, love George."

Garden Route

Teniqua Treetops

"Ek kom terug."

Sedgefield, Garden Route

PiliPili Beach Cabanas

"Ek gaan soontoe trek. Dis awesome!"

Page
Page 182 - Showing 5431 to 5460
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers