Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Goeie restaurante met alles wat nodig is vir 'n week se vakansie sonder om George toe te moet gaan."
"Moenie vergeet om die Map of Africa te besoek wanneer jy in die Wildernis kom nie. Dit is asemrowend mooi."
"As jy iets wil doen moenie uitstel nie. Doen dit. Die weer speel nie altyd saam nie."
"Opsies van Strandfront restaurante voel beperk. Anders as dit is die hele Mosselbaai en Tuinroete verskriklik skoon, netjies en goed op gepas. Ek wens alle areas in ons land kan so lyk!"