Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Stilbaai is n pragtige plek en ideaal vir mense wat net wil wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe."
"George is sentraal geleë naby vreeslik baie aantreklikhede, aktiwiteite en toerisme shopping."
"Mooiste ou geboue wat redelik goed bewaar word. Museum & Le Roux huis die moeite werd om te besoek."
"Rustige dorp, goed geleë. Vanaf hier is dit maklik om toegang te verkry tot ander dorpe binne 'n radius van 200 km."
"Don't just drive by, stop in and you are bound to be rewarded with a medley of surprises, amazing views, a vibrant long history in museums, archeological sites and places of interest and a host of activities. A great variety of restaurants bars and places to eat or have a good coffee."
"Die area is ongelukkig steeds ingestel op die oorsese-toeriste en vir die gewone werkersgesinne onbekostigbaar. Gelukkig geniet ons die natuurskoon en het weer die omgewing verken en die reën van die afgelope dae het die plantegroei en blomme op hul beste laat vertoon."
"Directions to the fish traps & tourist attractions would've been appreciated. The main historical attraction (see traps), which dates back many years seems too be ignored & no signs directing visitors to it is evident anywhere. This was one of the reasons why we decided to overnight in Stilbaai with the children, but had to leave not knowing where it was located. "
"Onbeskryflik mooi. So baie om te sien en te doen - def die mooiste deel van ons land."
"Alles is naby geleë en die omgewing is baie vriendelik vat sy mense betref. Kan nie wag om weer te kuier nie."
"One can go back year after year and do something new."
"The town was so friendly and informative they welcomed us with smiles."
"Plett, in the CBD, used to be quite pleasant and safe. We were sad to see quite a few unsavory characters around this time. It’s safe enough to still enjoy with company and with having your own transport. It is a lovely seaside town with both country and sea views."
"Lekker naby aan Oudtshoorn en besienswaardighede, naby genoeg om na Mosselbaai of George te gaan."
"Ek sal enige tyd in die toekoms weer 'n bespreking maak."
"Dis rustig, nie veel in terme van toeriste-attraksies nie, maar die see is mooi!"
"Die hoofstrand was fantasties, een van min plekke waar 'n mens in n restaurant kan sit terwyl die kinders op die strand speel. Die rotse op laagwater is vol oesters en lekker vet mossels en ons het binne minute 'n smul lekker ete self bymekaar gemaak. Die riviermond en see bied een van die beste hengel bestemmings in Suid Afrika."