Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Mariette N. - 15th March 2016
staying in George, Tuinroete
Pragtige plek met vriendelike mense.
Willem E. - 15th March 2016
staying in Voorbaai, Tuinroete
Dis lekker sentraal.
Joey D. - 15th March 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn het met die jare agteruit gegaan. Die strate is in 'n swak toestand.
Joey D. - 15th March 2016
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is 'n baie stil dorpie. Hy word nie verniet "Slowtown" genoem nie.
Lourens V. - 14th March 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige omgewing met so baie om te sien en te doen. Werklik aan te beveel as vakansiebestemming.
Johan C. - 14th March 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie skoon en netjiese dorp.
Madelein P. - 14th March 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Altyd lekker om Hartenbos toe te gaan.
Sandra S. - 14th March 2016
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Altyd baie aangenaam.
Annette L. - 13th March 2016
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Lots to do, some activities are quite expensive.
William P. - 10th March 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die mense is baie vriendelik. Die plek is uitstekend.
Charles M. - 10th March 2016
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Ons het lanklaas 'n plek gesien wat so skoon en netjies is.
Jacques D. - 10th March 2016
staying in Riversdal, Tuinroete
Baie rustige dorp.
Ellen M. - 10th March 2016
staying in George, Tuinroete
Wonderlike plek, voel so na aan die natuur hier.
Martin B. - 9th March 2016
staying in Heidelberg, Tuinroete
Sal graag die omgewing beter wil leer ken.
Engela H. - 9th March 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Voorwaar 'n heerlike, rustige vakansie-dorpie as jy buite seisoen vakansie kan hou.
Elise S. - 8th March 2016
staying in Stilbaai, Tuinroete
Wonderlike bestemmimg met mooiste natuurskoom, goeie gholfbaan, oulike winkeltjies en lekker koffiewinkels.
Elmari B. - 8th March 2016
staying in Voorbaai, Tuinroete
Voorbaai is 'n goeie vakansiebestemming.
Marlene L. - 8th March 2016
staying in Tergniet, Tuinroete
Die rustige atmosfeer is 'n groot pluspunt.
Tania H. - 8th March 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Absolutely love Wilderniss and its beach. We had dinner at the Blue Olive restaurant and were greeted and served warmly by the staff.
Prof Jakkals R. - 7th March 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Ek onthou nog hoe heerlik mooi en rustig dit 25 jaar gelede was. Vooruitgang is wonderlik, maar as ek na al die gastehuise en die beskikbare vakansie-akkomodasie kyk, wonder ek of mens in die vakansie-seisoen daar sal kan asemhaal. Op George is daar 'n klein Italiaanse eetplekkie wat na my oordeel van die heel beste ontbytspyskaarte in die land aanbied.
Wp K. - 7th March 2016
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Pili-Pili restaurant is 'n moet!
Leonie T. - 7th March 2016
staying in Glentana, Tuinroete
Netjiese strande en dorpsgebied.
Marietjie L. - 6th March 2016
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Wonderlike plek maar eindelijk wil 'n mens dit nie blootstel aan groot toeriste groepe nie. Bewaar dit vir die natuur liefhebber en bezoekers wat die stilte en beeldskoonheid waardeer.
Magda N. - 6th March 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Restaurante is puik!
Solomon F. - 6th March 2016
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Myoli-strand het 'n atmosfeer van ongereptheid en sal byval vind by veral natuurliefhebbers.
Arthur B. - 5th March 2016
staying in Danabaai, Tuinroete
As mens wil rus en vrede ervaar is Danabaai beslis die plek.
Buks O. - 4th March 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Mal oor Oudsthoorn.
Jaco J. - 4th March 2016
staying in Infanta, Tuinroete
We have been to Malgas for the first time in December 2015 over Christmas and was so impressed that we just wanted to go back. Really love the area, so happy we discovered it.
Elaine S. - 3rd March 2016
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Die beste en mooiste plek om te besoek.
Chris N. - 3rd March 2016
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Rustigheid van self.
Jonathan W. - 3rd March 2016
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Great in the off season.
Steve C. - 2nd March 2016
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Een van ons gusteling besoekplekke langs die Tuinroete.
Andre O. - 1st March 2016
staying in Danabaai, Tuinroete
Rustige strandoord.
Benita D. - 1st March 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is 'n asemrowende bestemming!
Ronny &maggy J. - 1st March 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Levendig stadje genoeg om te gaan bezichtigen.
Yolandi R. - 1st March 2016
staying in Nature's Valley, Tuinroete
'n Onsettende mooi bestemming.
Andre O. - 1st March 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is 'n wonderlike plekkie en die mense is die vriendlikheid van self. Die mense het ons so deel van die gemeenskap laat voel.
Morne J. - 29th February 2016
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Mal oor die verblyf, maar dit kort beter eetplekke.
Lionel M. - 28th February 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hou al vir baie jare hier vakansie en is altyd baie lekker om hier te kuier.
Ingmar Van Der Mark T. - 27th February 2016
staying in Upper Old Place, Tuinroete
Leuke bestemming, gezellig centrum.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za