Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Keurboomstrand, Tuinroete

O So Kozi

"As jy hou van rustigheid en wil wegkom van die daaglikse gejaag is Keruboomstrand beslis die regte plek!"

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"Dis baie mooi, jammer dis nie ’n stapstrand nie. Maar gelukkig is die ander strande wat by dit is, wel!"

Voorbaai, Tuinroete

Sea Cottage 21

"Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly."

Oudtshoorn, Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Oulike dorpie. Wens ons het meer tyd gehad."

Myoli Strand, Tuinroete

Eagle's Rest on Sea

"Stil en heerlik ongerep."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Draai

"Mal oor Oudtshoorn!"

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"Die mooiste dorpie ooit."

Mosselbaai, Tuinroete

Accommodation Mosselbay

"Mosselbaai is mooi, maar Danabaai is ongetwyfeld nog mooier."

Mosselbaai, Tuinroete

Visblik

"Vleesbaai & Gouritz - 10 sterre."

Theseneiland, Tuinroete

Cherry Blossom Cottage on Thesen Islands

"Die algemene rustigheid van die omgewing."

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Daar is te veel om te doen vir net een dag. Sal meer tyd daar wou spandeer het."

Hartenbos, Tuinroete

Riviera Suite 18

"Meer as genoeg aktiwiteite, veral om die kinders besig te hou."

Oudtshoorn, Tuinroete

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"Die tydjie was te kort om die dorp behoorlik te verken Sal moet teruggaan vir meer toeriste uitstappies."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Mandalay Guest House

"Die verskeidenheid van goeie restaurante, pragtige natuurskoon en baie om te doen maak Plettenbergbaai ons gunsteling bestemming."

Tuinroete

Teniqua Treetops

"Altyd 'n wenner!"

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Mooi, skoon dorpie met vriendelike mense, baie om te sien en te geniet."

Riversdal, Tuinroete

Die Opstal

"Hartlike mense soos dit hoort, maar lekker koud."

Riversdal, Tuinroete

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Die mense is vriendelik en gasvry en daar is allerhande interessante doendinge."

Sedgefield, Tuinroete

Estuary Breeze

"Sedgefield is baie ideaal geleë, weg van die stad/dorp se geraas, maar tog naby genoeg om aktiwiteite by Knysna by te woon. Daarbenewens beskik Sedgefield self ook oor winkels wat mens op 'n daaglikse basis sal besoek vir enige benodighede. "

Wildernis, Tuinroete

Seasidecottage

"Wildernis is 'n lieflike dorp met 'n pragtige strand en die lekkerste kuierplekke vir die aande. Sal beslis Wildernis aanbeveel!"

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"Stilbaai is die mooiste plek. Sal definitief graag weer daar wil bly, sommer permanent."

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Mooi dorp met vriendelike mense!"

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Dit is 'n lekker plek."

Jongensfontein, Tuinroete

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"Beslis 'n moet kuierplek en ek sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekende verblyf en kostes is billik. "

Keurboomstrand, Tuinroete

103 The Dunes

"Lieflike strand met branders reg vir swem."

Blad
Blad 273 - Wys 8161 tot 8190
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang