Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"Pragtig. Mooi foto's geneem. Was lanklaas daar en dit was wonderlik om weer daar te kuier."

Stilbaai, Tuinroete

Strandloper

"Wonderlike plek. Stil en knus."

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Baie besig. Ons was buite-seisoen daar en dit was aan die gang. Baie besieswaardighede. Skoon en netjies. Vriendelike mense. Mooi koffiewnkels. Aangename kuier gewees."

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Lekker restaurant teen die see, naby genoeg aan Heidelberg en ander plekke as die weer jou weghou by die see."

Boggomsbaai, Tuinroete

Mosselkraker

"Die rustigheid is die grootste bonus."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Naby geleë aan al die plekke wat jy inkopies wil doen en selfs wil besoek. Mosselbaai my hart se punt"

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Geniet altyd die dorp se rustigheid en vriendelike mense."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach Club 602

"Mosselbaai bly 'n lekker plek om te kuier."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Die Ou Tronk was vir my 'n hoogtepunt en wonderlike ervaring van 'n eens plek van gevangenis en dood en die alternatiewe narratief van vergifnis, lewe, hoop en geleenthede en 'n toekoms vir almal wat die keuse maak om uit hulle eie 'tronk' te stap om 'n nuwe storie te skryf. Die verlede leer ons baie lesse en die Ou Tronk se unieke transformasie inspirerend."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

180degrees @ Outeniqua

"Baie rustig en baie mooi. Net die strand is nie regtig maklik bereikbaar vir mense in 'n rolstoel nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Hoop om daar af te tree."

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"Dis seker die skoonste strand wat ek al ooit gesien het. Die dorp is ook skoon en netjies. Baie mooi plek."

Knysna, Tuinroete

Peace and Tranquillity

"Knysna is die ideale toeriste dorp."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"We literally only overnighted and arrived after dark and left first thing the next morning, so didn't really have a chance to explore Riversdale."

George, Tuinroete

Forest and Pine

"The Garden Route is beautiful."

Sedgefield, Tuinroete

Leisure @ Loerie

"Sedgefield is safe and neat. Perfect for a peaceful getaway."

Wildernis, Tuinroete

Tranquil Shores

"Many things to do and many places to eat. Nice beach."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Ek wil hier bly. Kan ek 'n huis by iemand erf asb."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation

"Plettenberg Bay is great lots of good stuff to do there. Can recommend seafood at Mobys and the Robberg Marine Nature Reserve."

Sedgefield, Tuinroete

Loerie Cottage

"Lots to do in the area."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Goeie vakansie atmosfeer."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Wolwedans Guest Manor

"Grootbrakrivier is 'n pragtige omgewing met verskeie besienswaardighede en aktiwiteite."

Tuinroete

SeeBries

"Meer plekke as tyd om dit te beleef."

Mosselbaai, Tuinroete

KaiaMina@Hartenbos

"Baie lekker vakansie gehou. Die pad na Mosselbaai bly egter 'n probleem."

Mosselbaai, Tuinroete

De Valle Seeuitsig

"Sal weer Mosselbaai toe gaan."

Mosselbaai, Tuinroete

Bentonhof

"Dit is 'n lekker plek om te kuier."

Mosselbaai, Tuinroete

Seaview Lodge

"Baie mooi omgewing. Dorp is skoon en netjies. Heerlike vakansie-ervaring."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang