Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Campher's Drift, Tuinroete

Apple Cottages

"As jy van treine/ou motors hou besoek die Outeniqua treinmuseum en bespreek vir jou plek op die Powervan om teen die asemrowende berge rondom George op te ry en te gaan piekniek hou."

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"Great place to go and unwind and relax!"

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Die Natalse strande kan net nie vergelyk word met die skoon strande in Hartenbos nie. Ons is nou absoluut verlief op die Kaap !"

Klaarstroom, Tuinroete

Klaarstroom Guest House

"Mooi dorpie met net 'n paar huise. Hier kan mens nog stilte en rustigheid beleef."

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Amazing plek, ons trek soontoe!"

Paradys, Tuinroete

6 on Protea

"As jy nie weet waar om te bly nie, gaan Paradys toe."

Heroldsbaai, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Ek geniet Heroldsbaai baie. Die natuurskoon is wonderlik, die staproetes is pragtig, die strand is pragtig. Al wat ek sou verander, is om al daardie reuse vakansiehuise terug te wil verander na die pragtige, eenvouding, nostalgiese huise van die vorige generasie. "

Hartenbos, Tuinroete

Riviera Hotel

"Baie aangename vakansie atmosfeer. Volop verblyf en besighede voldoen aan vereistes."

Heatherlands, Tuinroete

57 on Plover

"Dit sal werk, dis rustig en stil."

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Hartenbos is en bly die heerlikse vakansie vir ons. Sien uit na nuwe verwikkelinge in Hartenbos. "

Mosselbaai, Tuinroete

314 Nautica

"Volop om te sien en te doen en baie geskiedkundige plekke om te besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"Heerlike vakansiebestemming! Wonderlike weer, gasvrye mense, fantastiese natuurskoon en baie dinge om te doen!"

Danabaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Sal definitief weer gaan."

Heroldsbaai, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Lekker vakansiebestemming - op die strand, maar ook lekker naby baie ander interessante doendinge. Winter miskien nie die beste tyd om dit te besoek nie."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Gaan kuier daar- dis baaaie lekker!"

Heidelberg, Tuinroete

Lourens @ 13

"Pragtige, rustige plek."

Robberg, Tuinroete

Christiana Lodge

"Nie almal weet dat dit eintlik net staproetes is nie."

Sedgefield, Tuinroete

40 Montage Village

"Great weather. Beautiful scenery. Central to all the other tourist destinations in the area. Wonderful for relaxation. All necessities available at nearby stores. "

Wildernis, Tuinroete

The Loerie's View

"Wildernis is sentraal geleë op die Tuinroete en al die omliggende dorpe is maklik bereikbaar."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

Brenton On Rocks

"Thank you for being there for us."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Very nice. Good holiday location."

Heroldsbaai, Tuinroete

Makarios on Sea

"Heroldsbaai is voorwaar die beste plek om te bly. Dit is naby aan George Lughawe, Mosselbaai, Hartenbos, George, Knysna, Oudtshoorn en etlike ander plekke wat mens moet besoek wanneer met verlof in die Suid-Kaap. Heroldsbaai se strand is pragtig en skoon. Mens kan lekker rondloop en voel te alle tye veilig."

Knysna, Tuinroete

Oyster Creek Lodge

"Serenity is so beautiful."

Hartenbos, Tuinroete

Riviera Hotel

"Hartenbos, altyd die beste plek om 'n wegbrekie te geniet."

Blad
Blad 304 - Wys 9091 tot 9120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang