Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

George, Tuinroete

The Farmhouse

"George is 'n baie skoon dorp met vriendelike inwoners."

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Tipiese vakansiedorp."

Mosselbaai, Tuinroete

La Vista

"A very pleasant surprise!"

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Wonderlike vakansie-omgewing."

The Heads, Tuinroete

TwoAngels

"Lovely area but has a shortage of eating places. The road junction with the N2 can be a major pain."

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Hartenbos is 'n lekker bestemming."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Goeie reisbestemming en plek vanwaar die omgewing besoek kan word."

Oudtshoorn, Tuinroete

Thylitshia Villa Country Guesthouse

"Een prima doel! Zeer vriendelijk aandoende stad, mooie omgeving, fijne mensen."

Hartenbos, Tuinroete

Oester 202

"Die plek het my onmiddellik aangetrek en wanneer finansies dit toelaat, sal ek enige tyd daarheen verhuis! Nogmaals baie dankie aan LekkeSlaap."

Uniondale, Tuinroete

Huisie Ommie Hoek

"Uniondale is well worth staying over at, rather than just rushing through."

George, Tuinroete

The Farmhouse

"Die dorp is baie skoon."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Mossel Bay is a friendly town with lots to do for adults and children. The beaches are clean and well kept and there are good eateries all around the shore. I also enjoy the quaint antique shops. "

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Lief Mosselbaai! Het net goeie herinneringe daar!"

Mosselbaai, Tuinroete

Haloda

"Mooiste plek, sal weer kom kuier!"

Diazstrand, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Baie lekker strand vir vakansie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Wilgewandel Holiday Farm

"Oudtshoorn is a lovely place to de-stress!!"

Knysna, Tuinroete

Point Lodge

"Sou graag langer wou kuier."

George, Tuinroete

The Farmhouse

"George is 'n baie lekker dorp en plek om vakansie te hou."

Glentana, Tuinroete

Rest a Bit at Glentana

"Die dorpie is pragtig en stil. Die strand is aangenaam, maar o wee, mens sukkel om daar parkering te kry."

George, Tuinroete

Ibis Place Guest House

"Die seewater is baie aangenaam en ek sal elke jaar gaan."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Regtig BAIE om te doen! Puik!"

Harkerville, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Interessante, kunssinnige dorpie."

Wildernis, Tuinroete

Dolphin Dunes Guesthouse

"Lieflike, rustige plek om te wees, net wat ons nodig gehad het. So mooi en skoon!"

Sedgefield, Tuinroete

Forestview Guesthouse

"Rustige dorp met vriendelike mense en pragtige strande."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oasis Shanti Backpackers

"Will definitely come back as there is much more I would like to see and explore. Weather is awesome!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Hartland Country House

"Oudtshoorn is a fantastic holiday destination with a variety of activities to entertain everyone! From ostrich farms, the Cango caves and wildlife parks to water parks, great restaurants and glorious weather; it is definitely a worthwhile destination. We loved our time there and will definitely return."

Riversdal, Tuinroete

Kweekkraal Guest Farm

"We were visiting family in Stilbaai and only visited Wimpy and Spur while we stayed in Riversdale. We were very surprised at the friendly waitresses and managers at both places. Services in general everywhere was good."

Riversdal, Tuinroete

Central Boutique Hotel Guesthouse

"Die ou tronk is baie interessant asook sleeping beauty op die berg. 'n Netjiese ou dorpie."

Blad
Blad 308 - Wys 9211 tot 9240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang