Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense!"

Sedgefield, Tuinroete

Forestview Guesthouse

"Dit is so lekker daar dat ek nie te veel wil se nie omdat ek dit juis soveel geniet het dat daar so min mense was in vergelyking met ander strande in die area!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Inligtingsburo hulpvaardig en goed opgelei - besoek gerus Arbeidsgenot - woon en werkplek van CJ Langenhoven."

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"De Rust is voorwaar 'n skilderagtige dorpie in 'n lieflike, interessante omgewing."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Protea Wilds Retreat

"Baie mooi en vol lewe, maar besig in Desember."

Upper Old Place, Tuinroete

B My Guest

"Sal dit ten sterkste aanbeveel. As jy rus en ontspanning nodig het is dit die perfekte plekkie om na te gaan."

Reebok, Tuinroete

At Whale-Phin Guest House

"Na 10 jaar gelede, kon ek nie glo hoe die plek ontwikkel het nie!"

Sedgefield, Tuinroete

40 Montage Village

"Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna."

Wilderness Heights, Tuinroete

Wilderness Metanoia

"Baie rustig, maar wel naby al die toerisme-bestemmings."

Albertinia, Tuinroete

7 Mill

"Oulike plekkie."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande. "

Knysna, Tuinroete

Salt River Lodge

"Knysna is situated in an area of natural beauty. There are many attractions and adventure activities within short driving distance. Perfect spot for water sports on the lagoon."

Harkerville, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Harkerville is puik, baie te doen en te sien en wonderlike natuurskoon. "

Wildernis, Tuinroete

The Pink Lodge on The Beach

"Die lekkerste eetplekke almal binne 500 m van mekaar!"

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Mosselbaai is 'n pragtige vakansiedorp."

Campher's Drift, Tuinroete

Apple Cottages

"I have travelled extensively in S.A. and George was always a town I drove through and never stopped in - so this time was my first visit and it was amazing! Campher's Drift is steeped in history people are friendly, and helpful. It's easy to get around - loved the museum, botanical gardens and of course Victoria Bay. And who can forget the majestic mountains!"

George, Tuinroete

The Farmhouse

"Ek is n oud inwoner van George - dit is my hart se punt!"

West Hill, Tuinroete

Estuary Rest

"Great view on the heads, Knysna is a very nice place to stay!"

Wildernis, Tuinroete

The Pink Lodge on The Beach

"In Wilderness sal ons by geen ander plek bly as hierdie een."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Protea Wilds Retreat

"Plettenbergbaai het die pragtigste see, vriendelikste mense enige tyd sal ek weer terug kom."

Sedgefield, Tuinroete

40 Montage Village

"Rustige dorpie baie naby aan vele aktiwiteite."

Old Place, Tuinroete

Feel @ home

"Ideale ligging."

Blad
Blad 308 - Wys 9211 tot 9240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang