Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.
"Netjiese, skoon dorp met soveel klein winkels om te sien. Jy het minstens 'n week nodig om almal te besoek en alles in te neem wat Knysna vir jou bied."
"In die Oudtshoorn omgewing is daar so baie om te sien en te doen. Ons was elke dag vrek moeg na die rondryery."
"Dis 'n bestemming duisend. Geen slagate nie. Alles werk. Verkeersbeamptes help by kruisings."
"One of our favourite holiday destinations. So much to see and do. Also very impressed with the quality of all the different tours we did."
"1ste keer wat ons in Knysna oorgebly het en wat 'n verrassing! Sal beslis weer daar kuier."
"Lieflike strande. Wonderlike restaurante, soos On The Rocks wat puik kwaliteit kos bedien."
"Great beaches, perfect holiday destination. Close to Robberg nature reserve and wildlife as well as the Crags which offers great places for a day trip - the Elephant Sanctuary, Monkeyland and Birds of Eden."
"Dit is 'n heerlike plek vir gesinne, met wonderlike strande, goeie restaurante en vriendelike mense. Ons sal verseker teruggaan."
"Die naam spreek vanself! Die mense is ook besonder vriendelik op die roete!"