Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Jammer ons kon nie meer tyd in die omgewing spandeer nie. Kangogrotte was egter 'n belewenis."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"As als volgens plan beloop, trek ons einde 2024 Oudtshoorn toe van Johannesburg af. Die dorp en sy mense is die beste."

Sedgefield, Tuinroete

Lombaardskraal

"Die lagoon wat toegespoel het, was 'n groot teleurstelling."

George, Tuinroete

8 on Wright

"Baie netjiese dorp met vriendelike mense."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Baie vriendelike mense."

Tuinroete

Schoongelegen Rooms

"Ons het lekker baie seevakansiebestemmings besoek. Die tronk met antieke meubels was 'n groot verrassing in Riversdal."

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"A trip on the Qutenqua Power Van and a visit to the train and vehicle museum were exceptional."

Wildernis, Tuinroete

WildSands Bed and Breakfast

"An absolute joy, an unforgettable experience. Anything is within walking distance, and groceries to the beach are 5 minutes within walking experience. Will be visiting again!"

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Baie mooi dorpie, skoon, en vriendelike mense."

Boggomsbaai, Tuinroete

Baltimore Beach Cottage

"Beautiful clean beach for a family holiday."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Hotel and Resort

"Mooiste plek op aarde."

Mosselbaai, Tuinroete

Goedgenoeg

"Die beste plek vir 'n somervakansie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Raw Karoo Guest House

"Skoon en netjiese dorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartensee 204

"Mal oor Hartenbos, vir seker ons jaarlikse vakansiebestemming."

Stilbaai, Tuinroete

1000 Stay

"Dis 'n plekkie met baie aktiwiteite vir klein en groot. Beslis die moeite werd."

Mosselbaai, Tuinroete

117 Pinnacle Point Woonstel

"Heerlike vakansie-atmosfeer. Skoon dorp en oral was die diens puik! Eetplekke se diens was baie goed en kos baie vinnig by die tafel! 5 ster-dorp!"

Mosselbaai, Tuinroete

Beach Club 602

"Pragtige omgewing wat al meer onveilig word a.g.v. ons land se omstandighede."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Ideal for an overnight stay."

Albertinia, Tuinroete

Wolwekraal Gastehuis

"Lekker weggesteek. Baie netjiese en oulike plek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Amazing place with so much to do."

Witsand, Tuinroete

Lawaaiwater

"Found everyone very friendly and helpful."

Tuinroete

Little Rock Guest House

"Ons gaan elke jaar daar vakansie hou. Die tuinroete is pragtig."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Vakansieplekke bied dieselfde vir die gemeenskap en is albei pragtig."

George, Tuinroete

Oakhurst Hotel

"George is 'n sprokiedorp. Sal beslis weer George besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Pragtige en ideale vakansie vir skoolverlaters."

Oudtshoorn, Tuinroete

Van Biljon Cottage

"Heelwat toeriste-attraksies en avontuuraktiwiteite met gevestigde vakansiegangers en baie verblyfopsies."

Wildernis, Tuinroete

The Tops Guest House

"Be prepared to climb a few stairs."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Awesome vir ouers en kinders."

George, Tuinroete

Moregloed

"Die teenwoirdigheid van veiligheidsdienste asook verkeerspersoneel oral in Eden distrik baie sigbaar en hulpvaardig. Een van die skoonste dorpe. Baie netjies. Toilette by strande skoon en versorg. Die beskikbaarheid van busdienste oral in die dorp was opvallend. 'n Moet is die 7 passe tussen George en Knysna en die kaaimanspas tussen Wildernis en George. Netjiese Outeniquapas saam met Montagupas baie lekker. So baie om te doen in en rondom George. Die Aarbeiplaas naby die lughawe was 'n verborge juweel. 'n Moet vir almal veral mense met kleiner kinders. Moet asb nie Elvis Brew coffee shop vergeet nie."

Blad
Blad 51 - Wys 1501 tot 1530
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang