Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.
"Verskriklik lekker! Desember, restaurante is onbekostigbaar! Maak gebruik van Kwikspar, Spur en Skiboat club! "
"Baie om te sien en te doen. Netjiese dorp, sien heeltyd mense besig om paaie reg te maak en gras te sny. Puntsmanne en -vroue op diens by verkeersligte met load shedding. Mosselbaai is baie besig in Desember, maar het 'n lekker vibe vir oud en jonk."
"Knysna is a fabulous travel destination with much to see and do. Very clean and organised town by South African standards. The surrounding areas are great, with many options for sight seeing and walking. Many places to dine."
"Pragtige dorpie. Dis die moeite werd om bietjie deur die wiondeel te ry. Die besigheidsdeel is wonderlik vir toeriste."
"The staff at the Knysna Houseboat were very kind. Friendly and I guess if we would have need help, they would be there."
"Not much to offer as a holiday destination, but ideal for stopover on long trips."
"Netjiese, skoon dorp met soveel klein winkels om te sien. Jy het minstens 'n week nodig om almal te besoek en alles in te neem wat Knysna vir jou bied."