Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Alhoewel ons net oornag het, ken ek daardie wêreld baie goed. Bied baie aan vir mense met verskillende behoeftes en verwagtinge."
"Pretoria is 'n mooi stad met soveel venues en behoeftes in blyplekke en oornag geriewe. Plekke op plotte en buitewyke moet meer inspeksies kry en meer gereeld gegradueer word."
"Was aangenaam verras met Linden. Eerste keer wat ons daar was. Oulikste restuarante en koffiewinkels. Sal definitief weer daar gaan kuier. Die skool waarby ons was Laerskool Louw Geldenhuys se bestaan is vanaf 1902, pragtige skool en baie mooi onderhou!"
"I did not have time to travel. Most people warned me about stopping at signs, robots, etc. Did not visit Pretoria. Loadshedding every night at 20h00 for the week I was in Pretoria."
"This part of Pretoria (Roodeplaat) is a bit rural and the roads are not great."
"Although I grew up on the East Rand, Joburg has become a big city and we basically just come to visit with friends."
"I only travel to Johannesburg for work, it's not the type of place I would go to as a holiday destination."
"Pretoria self is nie vir ons nie. Die noordelike kant van PTA is rustiger as die stad self."
"Die politieke gevegte om beheer wat in die Raadsaal aangaan, speel duidelik uit op dienslewering wat ooglopend nie die nodige aandag in die voorstede kry nie. Die verval is by elke besoek meer opvallend. Wat 'n skade vir die hoofstad waar ek etlike jare gebly en gewerk het. Ek beperk maar my besoeke daar tot die aller minimum!"
"Great location, so much in the area. Also quite natural and unspoiled."
"Johannesburg keeps on growing compared to last six years I visited South Africa. Midrand's Intercape loading office is more safe than this of Johannesburg."