Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.
"Brackenhurst area baie geleë area. Kan nie meer uitbrei oor Johannesburg nie. Het nie enige plekke regtig besoek nie."
"Vir ons wat 'n troue in Pretoria-Oos gehad het en 10 km van die venue was was dit baie gerieflik en veilig. Baie goed geleë en sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornagplek in Pretoria."
"'n Wêreldstad in Suid-Afrika op die voorstoep van die beste wat Suid-Afrika en ook Afrika bied."
"Familie bly daar. Die party-musiek van partye en voertuie wat jaag in strate maak dit net onplesierig."
"Die hartseer ding is dat a.g.v. COVID het die industrie in Cullinan baie pyn gevat en ek dink dit gaan lank vat om weer heeltemal te herstel. Ek hoop regtig dat die dorp weer sal terugkom na sy voormalige glorie."
"Very little to do in Cullinan. We were there for the weekend to take part in an event in the area."
"As jy in geskiedenis belangstel is daar baie besienswaardighede. Daar was ook 'n lugskou."
"Dis is vir my te besig as 'n vakansieganger. Maar daar is baie te doen en te sien. Ek het vir werkverpligtinge oorgeslaap."