Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Gauteng

Motozi Lodge

"There are lots of places to visit and activities to do."

Pretoria, Gauteng

Brooklyn Place Guesthouse

"Kol-kol plekke van uitnemendheid."

Pretoria, Gauteng

The Wardrobe Guest House

"We needed to be close to the university."

Pretoria, Gauteng

Ibis Thatch Cottage

"Pretoria is 'n rustige stad vir ons. Ons het die uitkoms geniet."

Pretoria, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"Baie te doen en te sien."

Pretoria, Gauteng

Alongside 594

"Als was perfek, skoon en netjies."

Gauteng

Motozi Lodge

"All stores and restaurants are at close proximity."

Johannesburg, Gauteng

Akweja B&B Accommodation

"Brackenhurst area baie geleë area. Kan nie meer uitbrei oor Johannesburg nie. Het nie enige plekke regtig besoek nie."

Vereeniging, Gauteng

La Tranquil

"Oulike dorpe. Kleindorpiegevoel in Gauteng."

Pretoria, Gauteng

Peter's Guesthouse

"Vir ons wat 'n troue in Pretoria-Oos gehad het en 10 km van die venue was was dit baie gerieflik en veilig. Baie goed geleë en sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornagplek in Pretoria."

Pretoria, Gauteng

Brooklyn Manor

"As jy van die Kaap af kom is PTA 'n antiklimaks."

Krugersdorp, Gauteng

Rocky Aloe Escape

"I did not know there was so much beauty hidden here."

Johannesburg, Gauteng

Africa Paradise OR Tambo Boutique Hotel

"'n Wêreldstad in Suid-Afrika op die voorstoep van die beste wat Suid-Afrika en ook Afrika bied."

Heidelberg, Gauteng

Ancient Days Guest Cottage

"Familie bly daar. Die party-musiek van partye en voertuie wat jaag in strate maak dit net onplesierig."

Heidelberg, Gauteng

Ancient Days Guest Cottage

"Pragtige dorp met heelwat geskiedkundige geboue."

Meyerton, Gauteng

Midvaal Gastehuis

"Stil en rustige omgewing."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"My tuisdorp gewees vir 17 jaar en elke kuier het goeie herinneringe!"

Magaliesburg, Gauteng

Matlapa Lodge

"Absolutely loved the place."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Oulike plek om 'n rustige dag saam met familie en vriende te spandeer."

Pretoria, Gauteng

La Provadence

"We enjoyed the stay."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Die hartseer ding is dat a.g.v. COVID het die industrie in Cullinan baie pyn gevat en ek dink dit gaan lank vat om weer heeltemal te herstel. Ek hoop regtig dat die dorp weer sal terugkom na sy voormalige glorie."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Very little to do in Cullinan. We were there for the weekend to take part in an event in the area."

Pretoria, Gauteng

Irene B&B

"As jy in geskiedenis belangstel is daar baie besienswaardighede. Daar was ook 'n lugskou."

Johannesburg, Gauteng

Amberlight Guest Accommodation

"The power cuts are a turn-off. Especially when you on Google Maps."

Hekpoort, Gauteng

Idwala Le Ingwe Holiday Home

"Would most probably check out other lodges around the area."

Johannesburg, Gauteng

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires

"Dis is vir my te besig as 'n vakansieganger. Maar daar is baie te doen en te sien. Ek het vir werkverpligtinge oorgeslaap."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang