Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.
"Benodig meer bekostigbare vinnige wegbreek-plekke. Opsies vir slegs 2 maar min. Kamp- en visvang-opsies ook min."
"Lekker vir 'n naweek, net jammer dat mens nie altyd weet mens moet vooraf op Cradle of Humankind bespreek en betaal nie. Ons kon nie gegaan het nie omdat hul vol geboek was vir die naweek. Sal op volgende geleentheid seker maak daar is kaartjies beskikbaar voordat ons gaan."
"Lovely restaurants, had supper at the Cullinan Hotel and received a small history tour from one of the employees. Sunday we went to visit the vintage shops and we enjoyed every minute. We will be back soon."
"Ken nie Johannesburg nie, so vir my wat van 'n Plattelandse dorp afkom, is dit te besig."
"You would need your own car to travel around. Uber or Bolt is not available in Cullinan."
"Purpose of visit was for a wedding, so didn't visit any sights. However, the areas we drove through were disgustingly dirty and scary!"
"Ek vind dat baie van die kleiner besighede nie die nodige borde het om hulle self te adverteer nie en behoort baie meer besigheid te doen as hulle dit doen. Miskien moet hulle 'n Facebook groep stig waaraan al die besighede behoort en waar hulle mekaar help met bemarking. As een voete trek sal al die ander ook daarby baat vind."
"Ek sal dit net as ’n toeristebesteming ag as jy belangstel in geskiedenis."
"Ons het baie min wild gesien en daar was beperkte roetes om te ry. Dit sou lekker gewees het as daar 'n padstal of 2 was of net iewers waar mens 'n ligte ete kan geniet."