Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3121 reviews.

Pretoria, Gauteng

La Pietersia

"I live in Johannesburg, but my goodness it felt like I was out of Gauteng. Pretoria is actually a beautiful place."

Pretoria, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Ons was seker 20 jaar gelede in Pretoria, dit het baie verander, nog steeds aangenaam gewees."

Johannesburg, Gauteng

Dikalo Highston

"Keep up with the great work. "

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Tussen-I-Bome Guest Farm

"We did not drive around but it looks very nice."

Dinokeng, Gauteng

Maroela Treetop Lodge

"Baie oulike restaurante en dinge om te doen. Daar is net baie mense en taxi's wat nie die parkeerreëls nakom nie en jaag en rommel rondgooi. Dalk meer polisiering van die park sal dalk die gedrag stop sit!"

Johannesburg, Gauteng

Oaktree Lodge Guest House

"Verras met Kayalami - voel nie soos stad se gejaag en verkeer nie."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Die Wit Hangmat

"Very good - also close to Cullinan and the surrounding areas for restaurants and the like. Thanks again."

Pretoria, Gauteng

7 @ Vanderschyff

"Ons het heerlik gebly. Sal enige tyd weer daar gaan slaap."

Pretoria, Gauteng

The Slumber Thatch

"It is nearby the Wilgers Hospital and eating out places."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp

"Die leeus wat in kampe gehou word is 'n tragedie, daar word nie goed na hulle omgesien nie."

Johannesburg, Gauteng

Birch Tree

"Ek was op 'n sakebesoek en het dus nie aandag aan toeristevereistes gegee nie. Ek is 'n oud-inwoner van Johannesburg en weet dat dit baie bied aan enige toeris. Ek weet net nie hoe veilig dit is nie."

Pretoria, Gauteng

Wingate Family Apartment

"Hou van Pretoria vir shopping! Behalwe Menlyn, is die ander winkelsentrums hanteerbaar en die koffiewinkels is my swakheid - te veel en die tyd is altyd te min! "

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Bo-grond-myntoer saam met Grace was baie insiggewend. Museum en al die winkels was interessant."

Vereeniging, Gauteng

La Tranquil

"My kort tydjie daar was aangenaam."

Johannesburg, Gauteng

19 on 5th

"Joburg South is the best side of Johannesburg."

Pretoria, Gauteng

Picasso Guest House

"Was slegs daar vir ’n konferensie. In die winter is Pretoria maar vaal, gelukkig maak sy vriendelike inwoners op daarvoor!"

Pretoria, Gauteng

Meadowbrook Guesthouse

"It's an A okay area to visit."

Pretoria, Gauteng

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof

"Culture Club is a great place."

Johannesburg, Gauteng

Hole in One Boutique Hotel

"Sal ongelukkig glad nie aanbeveel nie."

Pretoria, Gauteng

Cozy Manor Gastekamers

"Centralized in terms of all facilities one my need, they are within reach."

Pretoria, Gauteng

BietjiePlaas

"I’ll go back."

Pretoria, Gauteng

40 on Aspen

"Dis 'n besige plek! Tog geniet ek dit daar, die liggies is mooi in die aand."

Johannesburg, Gauteng

Parkhurst Ateljee

"Love the energy of the Jozi!"

Pretoria, Gauteng

730 On Sher

"Ons het 'n baie oulike ontbyt-plekkie ontdek wat net soveel meer bygedra het tot ons ervaring. "

Pretoria, Gauteng

Casa de Ross

"Daar is altyd iets lekker om te doen of te sien."

Page
Page 40 - Showing 1171 to 1200
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers