Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.
"Die selfry permitte is effe duur wat 'n daguitstappie nogal duur kan maak, andersins is die geriewe en verblyf heel goed."
"Eerder in Centurion as Pretoria geleë. Ons is gemaklik in die omgewing en dit is pragtig in die somer."
"Paaie te sleg, baie vuil in omgewing, papiere en gemors lê oral gestrooi, alhoewel dit seker maar oral in Suid-Afrika so lyk! Wat 'n jammerte dat niemand meer omgee!"
"Daar is soveel om te doen in Pretoria dat ek regtig sal aanbeveel dat hier meer verblyf kan wees. "
"Oor die algemeen alles wat ek van 'n stad verwag, maar baie van die paaie is in 'n slegte toestand. Ons moes vele slaggate trotseer."
"Die stad het agteruitgegaan en plakkers orals in parke en voor geboue is kommerwekkend asook baie rommel in parke en op straat."
"Baie oulike plekke in die omgewing om te besoek. Veral die Lion & Cheetah Sanctuary."
"Bronkhorstspruit lyk na 'n lekker plattelandse dorpie, maar ek weet nie of daar veel te doen is daar nie. Ek dink hulle lewer beter dienste (bv. SASSA/bestuurslisensies) as Pretoria."
"Pretoria is so big and has so much to offer. Just in that day we saw three different areas with different attractions and they all felt new and like being away from the city!"
"Germiston lyk ooglopend soos 'n rowwe en onveilige area."