Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.
"Not all parts in Johannesburg are safe, but some are, especially those surrounded with hotels and other travel activities."
"Ken nie Johannesburg nie, so vir my wat van 'n Plattelandse dorp afkom, is dit te besig."
"You would need your own car to travel around. Uber or Bolt is not available in Cullinan."
"Purpose of visit was for a wedding, so didn't visit any sights. However, the areas we drove through were disgustingly dirty and scary!"
"Ek vind dat baie van die kleiner besighede nie die nodige borde het om hulle self te adverteer nie en behoort baie meer besigheid te doen as hulle dit doen. Miskien moet hulle 'n Facebook groep stig waaraan al die besighede behoort en waar hulle mekaar help met bemarking. As een voete trek sal al die ander ook daarby baat vind."
"Ek sal dit net as ’n toeristebesteming ag as jy belangstel in geskiedenis."
"Ons het baie min wild gesien en daar was beperkte roetes om te ry. Dit sou lekker gewees het as daar 'n padstal of 2 was of net iewers waar mens 'n ligte ete kan geniet."
"I regularly do business in Pretoria. Sunnyside is the most dangerous, but the rest of Pretoria is fairly safe."
"Kan veilig in gebied stap met geen gevaar of bedreiging nie. Baie veilig en regte Bosveld-omgewing. Met baie bome."
"Worth taking a drive to the botanical gardens, and the caves in the area."
"Het nie geweet van Leeuwkloof Valley nie. Baie mooi omgewing en regtig 'n klipgooi buite Pretoria."