Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.
"Pretoria is 'n wonderlike stad, maar bietjie te besig as jy van die platteland af kom."
"Defintief potensiaal vir 'n wonderlike restaurant in area. Soms wil mens bietjie dit byvoeg by die wegbreek-ervaring."
"Strate is uiters vuil en onnet. Nie goeie indruk op eerste keer reisigers nie."
"Gauteng is maar meer vir besigheidsreise en in ons geval was dit vir 'n troue."
"Ons tuiste en waar ons as vriende en families by plekke lekker rustig kan vakansie hou. Dis 'n pragtige dorp."
"Beeldskone klein dorpie, met klein, maar oulike winkels en restaurante om by rond te loop. Was vir die bier-fees daar en dit was heerlik! Sal verseker weer terugkom vir die volgende een. Skoon en netjiese dorpie wat 'n mens se hart steel! Gaan die myntoer met die volgende naweek kom verken."
"Dinokeng Big Five Game Reserve is so close, we ended up going for a game drive on our first day and were treated to sighting 3 of the Big 5, and the farm on which Thala Thala Villa is located also had their own game - it was such a treat!"
"Die kinders het Maropeng en die Sterkfontein-grotte veral geniet. "Candle dipping" ook 'n heerlike aktiwiteit. Netjiese Superspar wat baie naby is. "
"It's close to the Hartbeespoort dam and close to Johannesburg. A good location!"
"Die beskikbaarheid van Groot 5 is baie misleidend en die grondpad het DRINGEND 'n skraap nodig!"
"I am from the coast, but I really enjoy Pretoria, love the weather. The service and friendliness from staff at restaurants and Malls is on a different level compared to Port Elizabeth and everything just seems to work."
"Daar is baie om in die area te doen. Staproetes en aktiwiteite. Mooi area ook."
"Pretoria East is a beautiful part of the country. Spacious, well kept areas."
"Klein dorpie met 'n groot hart. Vriendelike kleinsake-ondernemers! Ek is mal oor die klein winkeltjies en lekker eetplekke."