Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Dinokeng, Gauteng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"The reserve is a beautiful place. I wish guests staying over could be given a special pass because we asked to pay R80 when we went to the shops and told that we have to pay the same amount the following day. My partner negotiated with them and we were given a letter to produce the following day."

Noordheuwel, Gauteng

Arek's Place

"Winkels en fasiliteite in die omgewing."

Die Wilgers, Gauteng

Waters on Willows

"Ideaal geleë en naby aan al die sentras."

Irene, Gauteng

Irene Boomhuis

"Baie dankie dat julle ons verblyf so gerieflik gemaak het. Waardeer baie. "

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Nie te ver van Internasionale Lughawe. Groot sentrums in radius van 7 km. Was meer as voldoende vir ons doeleindes. "

Muckleneuk, Gauteng

Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk

"Ek sou trots wees om so 'n plek te kan bemark."

Rhodesfield, Gauteng

Premier Hotel O.R. Tambo

"Dit was vir ons net baie gerieflik. Naby die lughawe en hotel is in 'n rustige woonbuurt wat veilig voorgekom het."

Mondeor, Gauteng

Sleep Haven

"A real place to visit."

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Dinokeng is 'n pragtige reservaat wat nie die blootstelling daar buite kry wat dit eintlik verdien nie. Maar dan, dis 'n juweel van 'n plek wat jy nie met iemand wil deel nie (tong in die kies en met 'n oog-knip)."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Paaie baie sleg, maar verder baie lekker in die natuur."

Muckleneuk, Gauteng

Unionview Guest house

"Dis 'n rustige omgewing."

Dinokeng, Gauteng

Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp

"Ons was die Sondag in Dinokeng en het 'n selfrypas bekom teen 'n baie billike prys. Ons het baie wild te sien gekry, selfs die leeus. Die kaart is verstaanbaar en die paadjies mooi genommer en uitgewys. Daar is 'n paar plekke waar ons bietjie verdwaal het omdat 'n padaanwyser gedraai was, maar ons het gou weer ons pad gevind by die volgende padaanwyser."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"By Magaliesburg is daar nie veel nie. Mens moet verder ry na Black Horse en die grotte en Maropeng of dam toe."

Muckleneuk, Gauteng

Unionview Guest house

"Dit is baie toeganklik vir persone wat in daardie deel van die stad wil tuisgaan. Aangename verblyf."

Melville, Gauteng

motel Mi Pi CHi

"Lekker eetplekke."

Parkhurst, Gauteng

Number 57

"Oulike restaurante en boetieks, maar straathandelaars op die sypaadjies en aggressiewe karwagte is 'n groot irritasie."

Fourways, Gauteng

Serendipity Cottage

"Serendiity is 'n baie veilige plek binne maklik bereikbare afstand van Fourways en die konferensiegeriewe wat ons gebruik het."

Ruimsig, Gauteng

Hole in One Boutique Hotel

"Ruimsig is beautiful as for the hole in one. Pathetic!"

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Ons het nie Dinokeng as toeristebestemming gebruik nie. Sal dit graag volgende keer wil doen. Slegs oornag-akkommodasie."

Eldoraigne, Gauteng

Sekelbos Guesthouse

"Ek het die buurt besonder skoon gevind en die sypaadjies was oral instandgehou."

Bailey’s Muckleneuk, Gauteng

37 on Charles

"Kan nie verstaan dat restaurante al 21:00 hulle kombuis sluit op 'n Vrydagaand nie."

Wapadrand, Gauteng

Koru Guest House

"Baie veilig waar mense nog kan stap in die strate en die kinders op hulle fietse kan rondry."

Dinokeng, Gauteng

Kohandè Glamping

"Dinokeng is letterlik op ons voorstoep! Dis nie nodig om 5 ure Wildtuin toe te ry om die bos-gevoel te kry nie. Ons geniet Dinokeng en gaan gereeld, al is dit net vir die dag."

Blad
Blad 75 - Wys 2221 tot 2250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang