Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.

Kyalami, Gauteng

Cherry Lodge

"It is a very good place to visit."

Lyttelton Manor, Gauteng

Die Eend

"Dis 'n besige area, maar die gastehuis is so geleë dat mens glad nie onveilig voel nie."

Montana Park, Gauteng

Montana Cape House

"Won't stay anywhere else. Highly recommended."

Groenkloof, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Nie veel tyd gehad om rond te loop nie (hospitaal besoek)."

Gauteng

Die Melkstal

"Wens daar was meer sulke bekostigbare plekke vir ons gewone mense!"

Tierpoort, Gauteng

This is It Apartment

"So 'n stil omgewing. Ons was uitgerus na die naweek."

Wilgeheuwel, Gauteng

Milly's Touch Studios

"Dit is baie sentraal geleë naby groot winkelsentrums, hoofweë, ens. "

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"In Magaliesburg self is daar nie veel attraksies nie. Dit lyk of heelwat van die plekke wat in die omgewing was, nie meer bestaan nie of daar is net nie aanwysingsborde sodat mens dit kan vind nie."

Wilgeheuwel, Gauteng

Milly's Touch Studios

"Voel gemaklik en veilig in omgewing. "home away from home" gevoel. "

Montana Park, Gauteng

Montana Cape House

"Will always call back."

Villieria, Gauteng

Waverleysrest

"Baie veilig en rustige plek. En Gratia is goed geleë naby 'n winkelsentrum!"

Winchester Hills, Gauteng

Mthiya's Guesthouse

"It's a home away from home."

Shere, Gauteng

14 Tygerberg Country Estate

"My husband and I liked the rustic country yet so modern feel about it."

Vereeniging, Gauteng

Xeriba's Guesthouse

"Maak asb. slaggate reg!"

Vereeniging, Gauteng

Hananja Guesthouse

"Extremely cold in winter. -3 degrees resulting from the Vaal River. One must ensure sufficient warm clothing."

Dinokeng, Gauteng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Onthou die park conservation fee en self drive fees as jy in die park wil ry by jou self."

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Need more organisation and internal communication."

Groenkloof, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Voortrekkermonument en verskeie forte."

Dinokeng, Gauteng

Katekile Escapes - No 39 Hunters Pride

"Dinokeng is 'n pragtige wildtuin met interessante bestemmings en kuierplekkies, maar inligting en kaarte is nie maklik om te kry nie. Ek dink dit kan baie werksgeleenthede skep as die wildtuin in geheel beter bestuur en bemark word."

Fourways, Gauteng

Flamink Place

"Paar lekker plekke in en rondom Fourways en baie naby aan Sandton vir besigheid. Omilggende besigheidsareas is ook baie toeganklik. "

Groenkloof, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Baie sentraal en netjiese omgewing."

Hatfield, Gauteng

Bed and Breakfast in Hatfield

"Hatfield is in close proximity to Tuks and hence very conveniently situated."

Lanseria, Gauteng

Meraki Country Manor

"Lanseria is die ideale lughawe om op te land veral met ouer mense en ook indien jy rolstoel bystand nodig het. Dit is net soveel meer gerieflik en almal is uiters hulpvaardig. "

Die Wilgers, Gauteng

Marilani Selfsorg-eenheid

"Baie mooi stil en veilige area!"

Heidelberg, Gauteng

Bri-Shel Manor Guesthouse

"Pragtige dorp en mooi omgewing. Daar is wel baie om te sien en 'n besoek werd. "

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Kan dalk net al die bottels en papiere wat mense so rond strooi optel. Mens betaal tog 'n bewarings fooi."

Page
Page 78 - Showing 2311 to 2340
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers